Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 3/22 bl. 32
  • ’n Geleentheid om te onthou!—Dinsdag, 10 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Geleentheid om te onthou!—Dinsdag, 10 April
  • Ontwaak!—1990
Ontwaak!—1990
g90 3/22 bl. 32

’n Geleentheid om te onthou!—Dinsdag, 10 April

Dit was 14 Nisan van die jaar 33 G.J. Jesus het ’n beker wyn en ’n ongesuurde brood met sy apostels gedeel. Sy opdrag? “Doen dit tot my gedagtenis.”—Lukas 22:19. Daarom kom Jehovah se Getuies een maal per jaar rondom die wêreld bymekaar om Jesus se dood te herdenk op die manier waarop hy beveel het die aand toe hy daardie woorde gespreek het. Vanjaar begin 14 Nisan op Dinsdag, 10 April, teen sononder. Jy word hartlik uitgenooi om daardie Dinsdagaand saam met ons hierdie herdenkingsvergadering by te woon. Verneem asseblief by Jehovah se Getuies in jou omgewing presies hoe laat en waar die vergadering sal wees.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel