Kan die dode jou help?
Lewe ’n deel van die mens na die dood voort? Is dit dus moontlik om hulp te ontvang van persone wat gesterf het?
Dit is ’n onderwerp waarin miljoene belangstel. Jy sal verbasende antwoorde vind in die boek met die titel “ls hierdie lewe al wat daar is?” Sien die goeie redes om te glo dat daar inderdaad veel meer as net hierdie lewe is.
Stuur asseblief “Is hierdie lewe al wat daar is?” posvry aan my. Ek sluit 70c in.