Hoe om ’n sukses van die huwelik te maak
Omdat daar vandag meer huwelike—en egskeidings—as ooit tevore is, vind egpare die boek Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou baie nuttig. Dit behandel hofmakery, die huwelik en ouerskap en gee praktiese wenke wat ’n mens help om probleme op te los en die huwelik die genot te maak wat die Skepper bedoel het dat dit moet wees. Jy kan ’n eksemplaar bestel deur hierdie koepon in te vul en saam met 70 sent te pos.