HAGGAI OORSIG 1 Teregwysing omdat tempel nie herbou word nie (1-11) ‘Is dit die tyd om in huise met houtpanele te woon?’ (4) “Dink mooi na oor wat julle doen” (5) Baie gesaai, min geoes (6) Volk luister na Jehovah se stem (12-15) 2 Tweede tempel sal met heerlikheid gevul word (1-9) Al die nasies sal geskud word (7) Kosbare dinge van nasies sal inkom (7) Herbouing van tempel bring seëninge (10-19) Heiligheid kan nie oorgedra word nie (10-14) Boodskap aan Serubbabel (20-23) “Ek sal jou soos ’n seëlring maak” (23)