HABAKUK OORSIG 1 Profeet se uitroep om hulp (1-4) “Hoe lank, o Jehovah?” (2) “Hoekom laat u onderdrukking toe?” (3) Galdeërs, God se middel tot oordeel (5-11) Profeet smeek Jehovah (12-17) ‘My God, u sterf nie’ (12) ‘U is te suiwer om te kyk na wat sleg is’ (13) 2 ‘Ek sal wag hou om te sien wat hy sal sê’ (1) Jehovah antwoord profeet (2-20) ‘Bly gretig wag vir die visioen’ (3) Regverdige sal deur getrouheid lewe (4) Vyf uitsprake teen Galdeërs (6-20) Aarde vol van kennis van Jehovah (14) 3 Profeet bid dat Jehovah sal optree (1-19) God sal sy gesalfde volk red (13) Vreugde in Jehovah ondanks moeilikhede (17, 18)