Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 1337-1338
  • Oorsig van Miga

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Oorsig van Miga
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons sal vir ewig in Jehovah se naam wandel!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Jehovah se knegte het ware hoop
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Bybelboek nommer 33—Miga
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • Jehovah se geregtigheid en naam word verheerlik
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Sien nog
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Oorsig van Miga

MIGA

OORSIG

  • 1

    • Oordeel teen Samaria en Juda (1-16)

      • Sondes en opstandigheid veroorsaak die probleme (5)

  • 2

    • Dit sal sleg gaan met onderdrukkers! (1-11)

    • Israel verenig (12, 13)

      • Land sal gons van mense (12)

  • 3

    • Leiers en profete veroordeel (1-12)

      • Miga met krag gevul deur Jehovah se gees (8)

      • Priesters onderrig teen ’n prys (11)

      • Jerusalem sal verwoes word (12)

  • 4

    • Berg van Jehovah (1-5)

      • Swaarde in ploegskare verander (3)

      • “Ons sal wandel in die naam van Jehovah” (5)

    • Herstelde Sion sal versterk word (6-13)

  • 5

    • Heerser wie se grootheid tot aan eindes van aarde sal reik (1-6)

      • Heerser sal uit Betlehem kom (2)

    • Oorblywendes soos dou en soos leeu (7-9)

    • Land sal gereinig word (10-15)

  • 6

    • God se regsaak teen Israel (1-5)

    • Wat verwag Jehovah? (6-8)

      • Geregtigheid, lojaliteit, beskeidenheid (8)

    • Israel se sondes en hulle straf (9-16)

  • 7

    • Israel se slegte sedelike toestand (1-6)

      • Eie familielede is jou vyande (6)

    • “Ek sal geduldig wag” (7)

    • God se volk word verdedig (8-13)

    • Miga bid tot God en prys hom (14-20)

      • Jehovah se antwoord (15-17)

      • ‘Wie is ’n God soos Jehovah?’ (18)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel