Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 1321
  • Oorsig van Amos

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Oorsig van Amos
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Soortgelyke materiaal
  • Die ondergang van ’n nasie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
  • Bybelboek nommer 30—Amos
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • Jehovah se oordeel sal oor die goddeloses kom
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • Glanspunte uit die boeke Joël en Amos
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
Sien nog
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Oorsig van Amos

AMOS

OORSIG

  • 1

    • Amos ontvang boodskap van Jehovah (1, 2)

    • Oordele weens opstandige dade (3-15)

      • Sirië (3-5), Filistea (6-8), Tirus (9, 10), Edom (11, 12), Ammon (13-15)

  • 2

    • Oordele weens opstandige dade (1-16)

      • Moab (1-3), Juda (4, 5), Israel (6-16)

  • 3

    • God se oordeel bekend gemaak (1-8)

      • God openbaar sy vertroulike saak (7)

    • Boodskap teen Samaria (9-15)

  • 4

    • Boodskap teen koeie van Basan (1-3)

    • Jehovah bespot Israel se valse aanbidding (4, 5)

    • Israel weier om dissipline te aanvaar (6-13)

      • ‘Maak gereed om jou God te ontmoet’ (12)

      • ‘God sê vir mens wat Sy gedagtes is’ (13)

  • 5

    • Israel soos maagd wat geval het (1-3)

    • Soek God, en bly lewe (4-17)

      • Haat wat sleg is, wees lief vir wat goed is (15)

    • Jehovah se dag, ’n dag van duisternis (18-27)

      • Israel se offerandes verwerp (22)

  • 6

    • Dit sal sleg gaan met dié wat oorgerus is! (1-14)

      • Ivoorbeddens; bakke vol wyn (4, 6)

  • 7

    • Visioene wat wys dat Israel se einde naby is (1-9)

      • Sprinkane (1-3), vuur (4-6), skietlood (7-9)

    • Amos verbied om te profeteer (10-17)

  • 8

    • Visioen van mandjie somervrugte (1-3)

    • Onderdrukkers veroordeel (4-14)

      • Geestelike hongersnood (11)

  • 9

    • Niemand kan God se oordele vryspring nie (1-10)

    • Hut van Dawid sal opgerig word (11-15)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel