HOSEA OORSIG 1 Hosea se vrou en haar kinders (1-9) Jisreël (4), Lo-Ruhama (6) en Lo-Ammi (9) Hoop op herstel en eenheid (10, 11) 2 Ontroue Israel gestraf (1-13) Teruggebring na Jehovah, haar man (14-23) Sy sal Jehovah “My man” noem (16) 3 Hosea koop sy ontroue vrou terug (1-3) Israel sal na Jehovah terugkeer (4, 5) 4 Jehovah se regsaak teen Israel (1-8) Geen kennis van God in land (1) Israel se afgodediens en seksuele losbandigheid (9-19) Gees van prostitusie laat hulle afdwaal (12) 5 Oordeel oor Efraim en Juda (1-15) 6 Versoek om na Jehovah terug te keer (1-3) Volk se lojale liefde verdwyn gou (4-6) Lojale liefde beter as offerandes (6) Volk se skandelike gedrag (7-11) 7 Efraim se goddeloosheid beskryf (1-16) Kan nie uit God se vangnet ontsnap nie (12) 8 Gevolge van afgodediens (1-14) Saai wind, oes stormwind (7) Israel het sy Maker vergeet (14) 9 God verwerp Efraim weens sondes (1-17) Toegewy aan skandelike god (10) 10 Israel, slegte wingerdstok, sal vernietig word (1-15) Saai en oes (12, 13) 11 God lief vir Israel vandat hy seun was (1-12) “Uit Egipte het ek my seun geroep” (1) 12 Efraim moet na Jehovah terugkeer (1-14) Jakob het stryd met God gevoer (3) Jakob het gesmeek om geseën te word (4) 13 Afvallige Efraim het Jehovah vergeet (1-16) “Waar is jou angels, o Dood?” (14) 14 Versoek om na Jehovah terug te keer (1-3) Offer lof van ons lippe (2) Israel se ontrouheid genees (4-9)