1
Jerusalem deur Babiloniërs beleër (1, 2)
Spesiale opleiding vir jong koninklike gevangenes (3-5)
Vier Hebreërs se getrouheid getoets (6-21)
2
Koning Nebukadnesar ontstel deur droom (1-4)
Geen wyse man kan sê wat hy gedroom het nie (5-13)
Daniël vra God vir hulp (14-18)
God geloof omdat Hy geheim geopenbaar het (19-23)
Daniël sê vir koning wat hy gedroom het (24-35)
Droom se betekenis (36-45)
Koning bewys eer aan Daniël (46-49)
3
Koning Nebukadnesar se goue beeld (1-7)
Drie Hebreërs beskuldig (8-18)
In brandende vuuroond gegooi (19-23)
Wonderdadig uit vuur gered (24-27)
Koning prys God van Hebreërs (28-30)
4
Nebukadnesar erken God as koning (1-3)
Koning se droom oor boom (4-18)
Daniël verduidelik wat droom beteken (19-27)
Droom se eerste vervulling (28-36)
Koning verheerlik God van hemel (37)
5
Koning Belsasar se feesmaal (1-4)
Skrif teen muur (5-12)
Daniël gevra om te verduidelik wat skrif beteken (13-25)
Verduideliking: Babilon sal val (26-31)
6
Persiese amptenare beraam plan teen Daniël (1-9)
Daniël hou aan bid (10-15)
Daniël in leeukuil gegooi (16-24)
Koning Darius gee eer aan Daniël se God (25-28)
7
Visioen van vier diere (1-8)
Oue van Dae gaan sit as regter (9-14)
Betekenis aan Daniël bekend gemaak (15-28)
Vier diere is vier konings (17)
Heiliges sal koninkryk ontvang (18)
Tien horings, of konings, sal opstaan (24)
8
9
Daniël bely sondes in gebed (1-19)
Gabriël kom na Daniël toe (20-23)
Sewentig profetiese weke voorspel (24-27)
Messias sal ná 69 weke verskyn (25)
Messias sal doodgemaak word (26)
Stad en heilige plek sal vernietig word (26)
10
11
12