Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 34-35
  • Vraag 19: Waaroor gaan die boeke van die Bybel?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vraag 19: Waaroor gaan die boeke van die Bybel?
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Onderhofies
  • HEBREEUSE GESKRIFTE (“OU TESTAMENT”)
  • CHRISTELIKE GRIEKSE GESKRIFTE (“NUWE TESTAMENT”)
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Vraag 19: Waaroor gaan die boeke van die Bybel?

VRAAG 19

Waaroor gaan die boeke van die Bybel?

HEBREEUSE GESKRIFTE (“OU TESTAMENT”)

PENTATEUG (5 BOEKE):

Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri, Deuteronomium

Vanaf die skepping tot die vorming van die eertydse nasie Israel

HISTORIESE BOEKE (12 BOEKE):

Josua, Rigters, Rut

Israel se intog in die Beloofde Land en gebeure daarna

1 en 2 Samuel, 1 en 2 Konings, 1 en 2 Kronieke

Geskiedenis van die nasie Israel tot die vernietiging van Jerusalem

Esra, Nehemia, Ester

Geskiedenis van die Jode ná hulle terugkeer uit ballingskap in Babilon

POËTIESE BOEKE (5 BOEKE):

Job, Psalms, Spreuke, Prediker, Hooglied van Salomo

Versamelings wyse spreuke en liedere

PROFETIESE BOEKE (17 BOEKE):

Jesaja, Jeremia, Klaagliedere, Esegiël, Daniël, Hosea, Joël, Amos, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Habakuk, Sefanja, Haggai, Sagaria, Maleagi

Profesieë, of voorspellings, oor God se volk

CHRISTELIKE GRIEKSE GESKRIFTE (“NUWE TESTAMENT”)

DIE EVANGELIES (4 BOEKE):

Matteus, Markus, Lukas, Johannes

Geskiedenis van Jesus se lewe en bediening

DIE HANDELINGE VAN DIE APOSTELS (1 BOEK):

Geskiedenis van die begin van die Christengemeente en sendingwerk

BRIEWE (21 BOEKE):

Romeine, 1 en 2 Korintiërs, Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 1 en 2 Tessalonisense

Briewe aan verskeie Christengemeentes

1 en 2 Timoteus, Titus, Filemon

Briewe aan individuele Christene

Hebreërs, Jakobus, 1 en 2 Petrus, 1, 2 en 3 Johannes, Judas

Algemene briewe aan Christene

OPENBARING (1 BOEK):

’n Reeks profetiese visioene wat aan die apostel Johannes gegee is

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel