Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 32-33
  • Vraag 18: Hoe kan jy nader aan God kom?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vraag 18: Hoe kan jy nader aan God kom?
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Vraag 18: Hoe kan jy nader aan God kom?

VRAAG 18

Hoe kan jy nader aan God kom?

“O Hoorder van gebed, alle soorte mense sal na u toe kom.”

Psalm 65:2

“Vertrou op Jehovah met jou hele hart, en moenie op jou eie begrip staatmaak nie. Neem hom in ag in alles wat jy doen, en hy sal jou paaie gelykmaak.”

Spreuke 3:5, 6

“Om die ewige lewe te ontvang, moet hulle u leer ken, die enigste ware God, en ook die een wat u gestuur het, Jesus Christus.”

Johannes 17:3

“[God] is eintlik nie ver van elkeen van ons af nie.”

Handelinge 17:27

“Ek bly bid dat julle liefde al hoe meer sal toeneem met akkurate kennis en goeie oordeel.”

Filippense 1:9

“As een van julle dan wysheid nodig het, moet hy aanhou om God te vra, want hy gee oorvloedig aan almal sonder om te verwyt, en hy sal wysheid ontvang.”

Jakobus 1:5

“Kom nader aan God, en hy sal nader aan julle kom. Reinig julle hande, julle sondaars, en suiwer julle harte, julle besluiteloses.”

Jakobus 4:8

“Die liefde vir God beteken dat ons sy gebooie gehoorsaam. En tog is sy gebooie nie swaar nie.”

1 Johannes 5:3

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel