Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 30-31
  • Vraag 17: Hoe kan die Bybel jou gesin help?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vraag 17: Hoe kan die Bybel jou gesin help?
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Vraag 17: Hoe kan die Bybel jou gesin help?

VRAAG 17

Hoe kan die Bybel jou gesin help?

MANS/PA’S

“Net so moet mans hulle vrouens liefhê soos hulle eie liggame. ’n Man wat sy vrou liefhet, het homself lief, want geen man het al ooit sy eie liggaam gehaat nie, maar hy voed dit en versorg dit . . . Elkeen van julle moet sy vrou liefhê soos homself.”

Efesiërs 5:28, 29, 33

“Pa’s, moenie julle kinders irriteer nie, maar hou aan om hulle in die dissipline en riglyne van Jehovah op te voed.”

Efesiërs 6:4

VROUENS

“Die vrou moet diep respek vir haar man hê.”

Efesiërs 5:33

“Vrouens, wees onderdanig aan julle mans, want dit is reg in die oë van die Here.”

Kolossense 3:18

KINDERS

“Kinders, wees gehoorsaam aan julle ouers in eenheid met die Here, want dit is regverdig. ‘Eer jou pa en jou ma’ is die eerste gebod met ’n belofte: ‘Sodat dit met jou goed kan gaan en jy lank op die aarde kan bly.’”

Efesiërs 6:1-3

“Kinders, wees in alles gehoorsaam aan julle ouers, want dit maak die Here se hart bly.”

Kolossense 3:20

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel