Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hooglied van Salomo 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Hooglied van Salomo 4:1

Kruisverwysings

  • +Ps 45:11
  • +Hgl 1:15
  • +Ge 24:65
  • +Hgl 6:5
  • +Nu 32:1; De 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 19

Hooglied van Salomo 4:2

Kruisverwysings

  • +Hgl 6:6

Hooglied van Salomo 4:3

Kruisverwysings

  • +Ps 37:30; 45:2
  • +Hgl 6:7

Hooglied van Salomo 4:4

Kruisverwysings

  • +Hgl 1:10
  • +Ne 3:25; Hgl 7:4
  • +2Sa 8:7; 2Kn 11:10; Ese 27:11

Hooglied van Salomo 4:5

Kruisverwysings

  • +Hgl 7:3
  • +Hgl 2:16

Hooglied van Salomo 4:6

Kruisverwysings

  • +Hgl 2:17
  • +Pr 2:5

Hooglied van Salomo 4:7

Kruisverwysings

  • +Hgl 4:1
  • +2Kor 11:2; Ef 1:4; 2Pe 3:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 30

    2006/11/15, bl. 20

Hooglied van Salomo 4:8

Kruisverwysings

  • +Joh 3:29; Op 21:9
  • +De 3:25
  • +De 3:9
  • +Ps 133:3

Hooglied van Salomo 4:9

Kruisverwysings

  • +Hgl 5:1
  • +Ps 45:14; Op 19:7
  • +Spr 5:19

Hooglied van Salomo 4:10

Kruisverwysings

  • +Hgl 1:2; 7:12
  • +Est 2:12; Hgl 1:3, 12

Hooglied van Salomo 4:11

Kruisverwysings

  • +Spr 16:24
  • +Spr 24:13; Hgl 5:1
  • +Ps 45:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 30

    2006/11/15, bl. 19

Hooglied van Salomo 4:12

Kruisverwysings

  • +Hgl 6:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 32

    2006/11/15, bl. 20

    2000/11/1, bl. 11-12

    1987/11/15, bl. 25

Hooglied van Salomo 4:13

Kruisverwysings

  • +Hgl 7:13
  • +Hgl 1:12

Hooglied van Salomo 4:14

Kruisverwysings

  • +Joh 12:3
  • +Hgl 2:1
  • +Eks 30:23; Jes 43:24
  • +Spr 7:17; Op 18:13
  • +Nu 24:6; Ps 45:8
  • +Eks 30:34; Ese 27:22; 2Kor 2:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/1, bl. 10

Hooglied van Salomo 4:15

Kruisverwysings

  • +Ge 26:19
  • +Jer 18:14

Hooglied van Salomo 4:16

Kruisverwysings

  • +Pr 1:6
  • +Hgl 5:1

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hoogl. 4:1Ps 45:11
Hoogl. 4:1Hgl 1:15
Hoogl. 4:1Ge 24:65
Hoogl. 4:1Hgl 6:5
Hoogl. 4:1Nu 32:1; De 3:12
Hoogl. 4:2Hgl 6:6
Hoogl. 4:3Ps 37:30; 45:2
Hoogl. 4:3Hgl 6:7
Hoogl. 4:4Hgl 1:10
Hoogl. 4:4Ne 3:25; Hgl 7:4
Hoogl. 4:42Sa 8:7; 2Kn 11:10; Ese 27:11
Hoogl. 4:5Hgl 7:3
Hoogl. 4:5Hgl 2:16
Hoogl. 4:6Hgl 2:17
Hoogl. 4:6Pr 2:5
Hoogl. 4:7Hgl 4:1
Hoogl. 4:72Kor 11:2; Ef 1:4; 2Pe 3:14
Hoogl. 4:8Joh 3:29; Op 21:9
Hoogl. 4:8De 3:25
Hoogl. 4:8De 3:9
Hoogl. 4:8Ps 133:3
Hoogl. 4:9Hgl 5:1
Hoogl. 4:9Ps 45:14; Op 19:7
Hoogl. 4:9Spr 5:19
Hoogl. 4:10Hgl 1:2; 7:12
Hoogl. 4:10Est 2:12; Hgl 1:3, 12
Hoogl. 4:11Spr 16:24
Hoogl. 4:11Spr 24:13; Hgl 5:1
Hoogl. 4:11Ps 45:8
Hoogl. 4:12Hgl 6:2
Hoogl. 4:13Hgl 7:13
Hoogl. 4:13Hgl 1:12
Hoogl. 4:14Joh 12:3
Hoogl. 4:14Hgl 2:1
Hoogl. 4:14Eks 30:23; Jes 43:24
Hoogl. 4:14Spr 7:17; Op 18:13
Hoogl. 4:14Nu 24:6; Ps 45:8
Hoogl. 4:14Eks 30:34; Ese 27:22; 2Kor 2:14
Hoogl. 4:15Ge 26:19
Hoogl. 4:15Jer 18:14
Hoogl. 4:16Pr 1:6
Hoogl. 4:16Hgl 5:1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Hooglied van Salomo 4:1-16

Hooglied van Salomo

4 “Kyk! Jy is pragtig,+ o my vriendin. Kyk! Jy is pragtig. Jou oë is soos dié van duiwe,+ agter jou sluier.+ Jou hare is soos ’n trop bokke+ wat afgehuppel het uit die bergstreek van Giʹlead.+ 2 Jou tande is soos ’n trop pas geskeerde ooie+ wat van die wasplek af opgekom het, wat almal tweelinge voortbring, terwyl nie een van hulle hulle lammers verloor het nie. 3 Jou lippe is soos ’n skarlaken draad, en jou spraak is aangenaam.+ Jou slape is soos ’n granaatskyf agter jou sluier.+ 4 Jou nek+ is soos die toring+ van Dawid, gebou in kliplae, waaraan duisend skilde hang, al die ronde skilde+ van die sterk manne. 5 Jou twee borste+ is soos twee lammers, die tweeling van ’n gaselooi, wat tussen die lelies wei.”+

6 “Totdat die wind saggies waai+ en die skaduwees gevlug het, sal ek na die mirreberg en na die wierookheuwel gaan.”+

7 “Jy is in alle opsigte pragtig,+ o my vriendin, en jy is sonder gebrek.+ 8 Kom saam met my van die Liʹbanon af, o bruid,+ kom saam met my van die Liʹbanon+ af. Daal af van die top van die Anti-Liʹbanon, van die top van Senir,+ ja, Hermon,+ van die lêplekke van die leeus, van die berge van die luiperds. 9 Jy het my hart laat klop, o my suster,+ my bruid,+ jy het my hart laat klop deur een van jou oë,+ deur een hangertjie van jou halssieraad. 10 Hoe pragtig is jou liefdesblyke,+ o my suster, my bruid! Hoeveel beter is jou liefdesblyke as wyn en die geur van jou olies as allerhande parfuums!+ 11 Jou lippe bly drup van heuningstroop,+ o my bruid. Heuning+ en melk is onder jou tong, en die geur van jou klere is soos die geur+ van die Liʹbanon. 12 ’n Geslote tuin is my suster,+ my bruid, ’n geslote tuin, ’n verseëlde fontein. 13 Jou vel is ’n paradys van granate, met die keurigste vrugte,+ hennaplante saam met nardusplante;+ 14 nardus+ en saffraan,+ geurige riet+ en kaneel,+ saam met allerhande wierookbome, mirre en aalwyne,+ saam met al die beste parfuums;+ 15 en ’n fontein van die tuine, ’n put met vars water,+ en stroompies van die Liʹbanon+ af. 16 Word wakker, o noordewind, en kom in, o suidewind.+ Waai oor my tuin.+ Laat sy geure uitvloei.”

“Laat my beminde in sy tuin kom en die keurigste vrugte daarvan eet.”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel