Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hooglied van Salomo 3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Hooglied van Salomo 3:1

Kruisverwysings

  • +1Sa 18:20; Hgl 1:7

Hooglied van Salomo 3:2

Kruisverwysings

  • +2Kr 9:30
  • +Ne 8:16; Klg 4:18

Hooglied van Salomo 3:3

Kruisverwysings

  • +Ps 130:6; Hgl 5:7

Hooglied van Salomo 3:5

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:16
  • +Hgl 2:7
  • +Hgl 8:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 31

    2006/11/15, bl. 18-19

    1987/11/15, bl. 24-25

Hooglied van Salomo 3:6

Kruisverwysings

  • +Jer 2:2
  • +Eks 30:23, 34

Hooglied van Salomo 3:7

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:22

Hooglied van Salomo 3:8

Kruisverwysings

  • +Ne 4:22; Pr 5:12

Hooglied van Salomo 3:9

Kruisverwysings

  • +1Kn 5:9

Hooglied van Salomo 3:11

Kruisverwysings

  • +Spr 4:9
  • +2Sa 12:24; Spr 4:3
  • +Jes 62:5

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hoogl. 3:11Sa 18:20; Hgl 1:7
Hoogl. 3:22Kr 9:30
Hoogl. 3:2Ne 8:16; Klg 4:18
Hoogl. 3:3Ps 130:6; Hgl 5:7
Hoogl. 3:51Kn 22:16
Hoogl. 3:5Hgl 2:7
Hoogl. 3:5Hgl 8:4
Hoogl. 3:6Jer 2:2
Hoogl. 3:6Eks 30:23, 34
Hoogl. 3:71Kn 9:22
Hoogl. 3:8Ne 4:22; Pr 5:12
Hoogl. 3:91Kn 5:9
Hoogl. 3:11Spr 4:9
Hoogl. 3:112Sa 12:24; Spr 4:3
Hoogl. 3:11Jes 62:5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Hooglied van Salomo 3:1-11

Hooglied van Salomo

3 “Snags op my bed het ek na my sielsbeminde+ gesoek. Ek het hom gesoek, maar ek het hom nie gevind nie. 2 Laat my asseblief opstaan en in die stad rondgaan;+ laat ek my sielsbeminde in die strate en op die openbare pleine+ soek. Ek het hom gesoek, maar ek het hom nie gevind nie. 3 Die wagte+ wat in die stad rondgaan, het my gekry: ‘Het julle my sielsbeminde gesien?’ 4 Skaars het ek van hulle af verder gegaan of ek het my sielsbeminde gevind. Ek het hom vasgegryp en wou hom nie laat los nie, totdat ek hom in my moeder se huis gebring het en in die binnekamer van haar wat met my swanger was. 5 Ek het julle onder eed gestel,+ o dogters van Jerusalem, by die gaselooie of by die takbokooie van die veld,+ dat julle nie die liefde in my probeer wakker maak of opwek voordat dit daartoe geneig voel nie.”+

6 “Wat kom daar soos rookkolomme uit die wildernis op, deurgeur van mirre en wierook,+ ja, van allerhande reukpoeiers van ’n handelaar?”+

7 “Kyk! Dit is sy draagstoel, die een wat aan Salomo behoort. Sestig sterk manne is daaromheen, van die sterk manne van Israel,+ 8 almal in besit van ’n swaard, opgelei vir oorlog, elkeen met sy swaard aan sy heup weens vrees in die nag.”+

9 “Dit is die draagstoel wat koning Salomo vir hom gemaak het van die bome van die Liʹbanon.+ 10 Die style daarvan het hy van silwer gemaak, die leunings van goud. Die sitplek is van purperrooigekleurde wol, die binnekant liefdevol uitgerus deur die dogters van Jerusalem.”

11 “Gaan uit en kyk, o dogters van Sion, na koning Salomo met die krans+ wat sy moeder+ vir hom gevleg het op die dag van sy huwelik en op die dag toe sy hart vol blydskap was.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel