Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hooglied van Salomo 5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Hooglied van Salomo 5:1

Kruisverwysings

  • +Hgl 4:16; 6:2
  • +Hgl 4:9; 1Ti 5:2
  • +Hgl 4:8; Joh 3:29; Op 21:9
  • +Hgl 4:14
  • +De 26:9; Hgl 4:11; Jes 7:15
  • +Hgl 1:2, 4

Hooglied van Salomo 5:2

Kruisverwysings

  • +Hgl 3:1
  • +Op 3:20
  • +Lu 12:36
  • +2Kor 7:1; 11:2; Ef 5:27; 2Pe 3:14; Op 14:4
  • +Lu 2:8

Hooglied van Salomo 5:4

Kruisverwysings

  • +Ge 43:30; 1Kn 3:26

Hooglied van Salomo 5:6

Kruisverwysings

  • +Hgl 3:1

Hooglied van Salomo 5:7

Kruisverwysings

  • +Hgl 3:3
  • +Jes 62:6

Hooglied van Salomo 5:8

Kruisverwysings

  • +De 6:13; 10:20
  • +Hgl 3:10
  • +Ps 45:2
  • +Hgl 2:5

Hooglied van Salomo 5:9

Kruisverwysings

  • +Ps 45:7
  • +Hgl 6:1
  • +Hgl 5:8

Hooglied van Salomo 5:10

Kruisverwysings

  • +Lu 2:52

Hooglied van Salomo 5:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    1997/1/8, bl. 25

Hooglied van Salomo 5:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 30

    2006/11/15, bl. 19

    1987/11/15, bl. 25

Hooglied van Salomo 5:13

Kruisverwysings

  • +Hgl 6:2
  • +Hgl 1:13

Hooglied van Salomo 5:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 19

Hooglied van Salomo 5:15

Kruisverwysings

  • +Ps 92:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 19

Hooglied van Salomo 5:16

Kruisverwysings

  • +Ps 45:2; Hgl 2:3

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hoogl. 5:1Hgl 4:16; 6:2
Hoogl. 5:1Hgl 4:9; 1Ti 5:2
Hoogl. 5:1Hgl 4:8; Joh 3:29; Op 21:9
Hoogl. 5:1Hgl 4:14
Hoogl. 5:1De 26:9; Hgl 4:11; Jes 7:15
Hoogl. 5:1Hgl 1:2, 4
Hoogl. 5:2Hgl 3:1
Hoogl. 5:2Op 3:20
Hoogl. 5:2Lu 12:36
Hoogl. 5:22Kor 7:1; 11:2; Ef 5:27; 2Pe 3:14; Op 14:4
Hoogl. 5:2Lu 2:8
Hoogl. 5:4Ge 43:30; 1Kn 3:26
Hoogl. 5:6Hgl 3:1
Hoogl. 5:7Hgl 3:3
Hoogl. 5:7Jes 62:6
Hoogl. 5:8De 6:13; 10:20
Hoogl. 5:8Hgl 3:10
Hoogl. 5:8Ps 45:2
Hoogl. 5:8Hgl 2:5
Hoogl. 5:9Ps 45:7
Hoogl. 5:9Hgl 6:1
Hoogl. 5:9Hgl 5:8
Hoogl. 5:10Lu 2:52
Hoogl. 5:13Hgl 6:2
Hoogl. 5:13Hgl 1:13
Hoogl. 5:15Ps 92:12
Hoogl. 5:16Ps 45:2; Hgl 2:3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Hooglied van Salomo 5:1-16

Hooglied van Salomo

5 “Ek het in my tuin gekom,+ o my suster,+ my bruid.+ Ek het my mirre+ saam met my speserye gepluk. Ek het my heuningkoek saam met my heuning geëet;+ ek het my wyn saam met my melk gedrink.”

“Eet, o vriende! Drink en word dronk van liefdesblyke!”+

2 “Ek slaap, maar my hart is wakker.+ Daar is die geluid van my beminde wat klop!”+

“Maak vir my oop,+ o my suster, my vriendin, my duif, my onberispelike!+ Want my kop is vol dou, my haarlokke vol van die druppels van die nag.”+

3 “‘Ek het my kleed uitgetrek. Hoe kan ek dit weer aantrek? Ek het my voete gewas. Hoe kan ek hulle vuil maak?’ 4 My beminde het sy hand teruggetrek uit die opening in die deur, en my ingewande+ het onstuimig geraak in my. 5 Ek het opgestaan, ja ek, om vir my beminde oop te maak, en my hande het gedrup van mirre en my vingers van vloeibare mirre, op die gate van die slot. 6 Ek het oopgemaak, ja ek, vir my beminde, maar my beminde het weggedraai, hy het verder gegaan. My siel het uit my uitgegaan toe hy gepraat het. Ek het hom gesoek, maar ek het hom nie gevind nie.+ Ek het hom geroep, maar hy het my nie geantwoord nie. 7 Die wagte+ wat in die stad rondgaan, het my gekry. Hulle het my geslaan, hulle het my gewond. Die wagte van die mure+ het my mantel van my afgeneem.

8 “Ek het julle onder eed gestel,+ o dogters van Jerusalem,+ dat julle, as julle my beminde vind,+ vir hom moet sê dat ek siek is van liefde.”+

9 “Hoe is jou beminde meer as enige ander beminde,+ o pragtigste onder die vroue?+ In watter opsig is jou beminde meer as enige ander beminde, dat jy ons onder so ’n eed gestel het?”+

10 “My beminde is skitterend en blosend, die opvallendste onder tienduisend.+ 11 Sy kop is goud, gelouterde goud. Sy haarlokke is dadeltrosse. Sy swart hare is soos die raaf. 12 Sy oë is soos duiwe by die waterkanale, wat hulle in melk bad waar hulle binne die rande sit. 13 Sy wange is soos ’n bedding speserye,+ torings van geurige kruie. Sy lippe is lelies wat drup van vloeibare mirre.+ 14 Sy hande is goue silinders, gevul met chrisoliet. Sy onderlyf is ’n ivoorplaat, bedek met saffiere. 15 Sy bene is marmerpilare wat op voetstukke van gelouterde goud rus. Sy voorkoms is soos die Liʹbanon, keurig soos die seders.+ 16 Sy verhemelte is pure soetheid, en alles aan hom is in alle opsigte begeerlik.+ Dit is my beminde en dit is my vriend, o dogters van Jerusalem.”

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel