Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hooglied van Salomo 2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Hooglied van Salomo 2:1

Kruisverwysings

  • +Jes 35:1
  • +1Kr 27:29
  • +Hgl 2:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 31

    1987/11/15, bl. 24

Hooglied van Salomo 2:2

Kruisverwysings

  • +Hgl 1:15; Flp 2:15; 1Pe 2:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 31

    1987/11/15, bl. 24

Hooglied van Salomo 2:3

Kruisverwysings

  • +Hgl 8:5
  • +Ps 45:2; Hgl 5:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1987/11/15, bl. 24

Hooglied van Salomo 2:4

Kruisverwysings

  • +Jes 25:6
  • +Hgl 6:4
  • +Ge 29:18, 20

Hooglied van Salomo 2:5

Kruisverwysings

  • +1Sa 30:12; 2Sa 6:19
  • +1Sa 18:20; Hgl 5:8

Hooglied van Salomo 2:6

Kruisverwysings

  • +Hgl 8:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 18

Hooglied van Salomo 2:7

Kruisverwysings

  • +De 6:13
  • +2Sa 2:18; 1Kr 12:8; Hgl 3:5
  • +Spr 5:19
  • +Hgl 8:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 31

    2006/11/15, bl. 18-19

    1987/11/15, bl. 24-25

Hooglied van Salomo 2:8

Kruisverwysings

  • +Hgl 5:2; Joh 10:27; Op 3:20
  • +Op 22:20

Hooglied van Salomo 2:9

Kruisverwysings

  • +Hgl 2:17; 8:14
  • +Rig 5:28

Hooglied van Salomo 2:10

Kruisverwysings

  • +Hgl 4:7
  • +Ps 45:10; Joh 14:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 32

    Ontwaak!,

    1994/3/22, bl. 16-17

Hooglied van Salomo 2:11

Kruisverwysings

  • +Sag 10:1

Hooglied van Salomo 2:12

Kruisverwysings

  • +Hgl 6:11; Jes 55:10
  • +Jes 18:5; Joh 15:2
  • +Jer 8:7

Hooglied van Salomo 2:13

Kruisverwysings

  • +Mi 4:4
  • +Jes 28:4; Na 3:12
  • +Hgl 1:15

Hooglied van Salomo 2:14

Kruisverwysings

  • +Hgl 5:2; Jer 48:28; Mt 10:16
  • +Ps 45:11
  • +Hgl 1:5; 6:10

Hooglied van Salomo 2:15

Kruisverwysings

  • +Rig 15:4; Klg 5:18
  • +Hgl 7:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    1994/3/22, bl. 16-17

Hooglied van Salomo 2:16

Kruisverwysings

  • +Hgl 6:3; 7:10
  • +Hgl 1:7
  • +Hgl 2:1

Hooglied van Salomo 2:17

Kruisverwysings

  • +2Sa 2:18; Hgl 2:9; 8:14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hoogl. 2:1Jes 35:1
Hoogl. 2:11Kr 27:29
Hoogl. 2:1Hgl 2:16
Hoogl. 2:2Hgl 1:15; Flp 2:15; 1Pe 2:12
Hoogl. 2:3Hgl 8:5
Hoogl. 2:3Ps 45:2; Hgl 5:9
Hoogl. 2:4Jes 25:6
Hoogl. 2:4Hgl 6:4
Hoogl. 2:4Ge 29:18, 20
Hoogl. 2:51Sa 30:12; 2Sa 6:19
Hoogl. 2:51Sa 18:20; Hgl 5:8
Hoogl. 2:6Hgl 8:3
Hoogl. 2:7De 6:13
Hoogl. 2:72Sa 2:18; 1Kr 12:8; Hgl 3:5
Hoogl. 2:7Spr 5:19
Hoogl. 2:7Hgl 8:4
Hoogl. 2:8Hgl 5:2; Joh 10:27; Op 3:20
Hoogl. 2:8Op 22:20
Hoogl. 2:9Hgl 2:17; 8:14
Hoogl. 2:9Rig 5:28
Hoogl. 2:10Hgl 4:7
Hoogl. 2:10Ps 45:10; Joh 14:3
Hoogl. 2:11Sag 10:1
Hoogl. 2:12Hgl 6:11; Jes 55:10
Hoogl. 2:12Jes 18:5; Joh 15:2
Hoogl. 2:12Jer 8:7
Hoogl. 2:13Mi 4:4
Hoogl. 2:13Jes 28:4; Na 3:12
Hoogl. 2:13Hgl 1:15
Hoogl. 2:14Hgl 5:2; Jer 48:28; Mt 10:16
Hoogl. 2:14Ps 45:11
Hoogl. 2:14Hgl 1:5; 6:10
Hoogl. 2:15Rig 15:4; Klg 5:18
Hoogl. 2:15Hgl 7:12
Hoogl. 2:16Hgl 6:3; 7:10
Hoogl. 2:16Hgl 1:7
Hoogl. 2:16Hgl 2:1
Hoogl. 2:172Sa 2:18; Hgl 2:9; 8:14
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Hooglied van Salomo 2:1-17

Hooglied van Salomo

2 “Ek is maar net ’n saffraan+ van die kusvlakte,+ ’n lelie van die laagvlaktes.”+

2 “Soos ’n lelie tussen doringrige onkruid, so is my vriendin onder die dogters.”+

3 “Soos ’n appelboom+ onder die bome van die woud, so is my beminde onder die seuns.+ Sy skaduwee het ek hartstogtelik begeer, en daar het ek gaan sit, en sy vrugte was soet vir my verhemelte. 4 Hy het my in die wynhuis ingebring,+ en sy vaandel+ oor my was liefde.+ 5 VERKWIK my tog met rosynekoeke,+ versterk my met appels; want ek is siek van liefde.+ 6 Sy linkerhand is onder my kop; en sy regterhand—dit omhels my.+ 7 Ek het julle onder eed gestel,+ o dogters van Jerusalem, by die gaselooie+ of by die takbokooie+ van die veld, dat julle nie die liefde in my probeer wakker maak of opwek voordat dit daartoe geneig voel nie.+

8 “Die geluid van my beminde!+ Kyk! Hy kom,+ hy klim oor die berge, hy spring oor die heuwels. 9 My beminde is soos ’n gasel+ of ’n jong takbok. Kyk! Hy staan agter ons muur, hy tuur deur die vensters, hy loer deur die tralies.+ 10 My beminde het geantwoord en vir my gesê: ‘Staan op, my vriendin, my skone,+ en kom saam.+ 11 Want kyk! die reënseisoen+ is verby, die stortreën is oor, dit het verbygegaan. 12 Bloeisels het in die land verskyn,+ ja, die tyd het aangebreek om die wingerdstokke te snoei,+ en die stem van die tortelduif+ is in ons land gehoor. 13 Wat die vyeboom+ betref, hy het sy vroeë vye+ ’n ryp kleur laat kry; en die wingerdstokke is in bloei, hulle het hulle geur gegee. Staan op, kom, o my vriendin,+ my skone, en kom saam. 14 O my duif+ in die skuilhoeke van die krans, in die skuilplek van die steil pad, wys my jou gestalte,+ laat my jou stem hoor, want jou stem is aangenaam en jou gestalte is lieflik.’”+

15 “GRYP tog vir ons die jakkalse,+ die klein jakkalse wat die wingerde verniel, aangesien ons wingerde in bloei staan.”+

16 “My beminde is myne en ek is syne.+ Hy pas skape op+ tussen die lelies.+ 17 Draai om, o my beminde, totdat die wind saggies waai en die skaduwees gevlug het; wees soos die gasel+ of soos die jong takbok op die berge van skeiding.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel