Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hooglied van Salomo 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Hooglied van Salomo 1:1

Kruisverwysings

  • +Eks 15:1; De 31:19; Rig 5:1; 2Sa 22:1; Ps 18:opskrif; Jes 5:1; Op 15:3
  • +1Kn 4:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 17

    “Hele Skrif”, bl. 115

Hooglied van Salomo 1:2

Kruisverwysings

  • +Hgl 8:1
  • +Hgl 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 30-31

    2006/11/15, bl. 18

    1987/11/15, bl. 24

Hooglied van Salomo 1:3

Kruisverwysings

  • +Spr 27:9; Pr 9:8; Hgl 5:5; Lu 23:56
  • +Pr 7:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 30-31

    2006/11/15, bl. 18

    1987/11/15, bl. 24

Hooglied van Salomo 1:4

Kruisverwysings

  • +Joh 6:44
  • +1Kn 7:1
  • +Joh 15:13
  • +Mt 10:37

Hooglied van Salomo 1:5

Kruisverwysings

  • +Ps 45:9
  • +Ps 120:5; Ese 27:21
  • +Eks 36:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 18

Hooglied van Salomo 1:6

Kruisverwysings

  • +Hgl 8:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 32

    Ontwaak!,

    1994/3/22, bl. 16-17

Hooglied van Salomo 1:7

Kruisverwysings

  • +1Sa 18:20; Jes 5:1
  • +Hgl 6:3; Joh 10:11; Op 7:17

Hooglied van Salomo 1:8

Kruisverwysings

  • +Ps 45:9; Ef 5:27

Hooglied van Salomo 1:9

Kruisverwysings

  • +1Kn 10:28
  • +Hgl 6:4

Hooglied van Salomo 1:10

Kruisverwysings

  • +Ese 16:11

Hooglied van Salomo 1:11

Kruisverwysings

  • +2Sa 1:24; Jer 4:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1987/11/15, bl. 24

Hooglied van Salomo 1:12

Kruisverwysings

  • +Hgl 4:13
  • +Joh 12:3

Hooglied van Salomo 1:13

Kruisverwysings

  • +Eks 30:23; Est 2:12; Ps 45:8; Hgl 4:6; 5:13; Joh 19:39
  • +Hgl 4:5

Hooglied van Salomo 1:14

Kruisverwysings

  • +Hgl 4:13
  • +Jos 15:62

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/11/1, bl. 17

Hooglied van Salomo 1:15

Kruisverwysings

  • +Ps 45:11; Hgl 4:7
  • +Ge 29:17; Hgl 4:1; 5:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 18

Hooglied van Salomo 1:16

Kruisverwysings

  • +Ps 45:2; Hgl 5:10; Joh 1:14; Heb 11:23
  • +Job 7:13; Ps 132:3

Hooglied van Salomo 1:17

Kruisverwysings

  • +Ps 92:12; Jes 9:10

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hoogl. 1:1Eks 15:1; De 31:19; Rig 5:1; 2Sa 22:1; Ps 18:opskrif; Jes 5:1; Op 15:3
Hoogl. 1:11Kn 4:32
Hoogl. 1:2Hgl 8:1
Hoogl. 1:2Hgl 4:10
Hoogl. 1:3Spr 27:9; Pr 9:8; Hgl 5:5; Lu 23:56
Hoogl. 1:3Pr 7:1
Hoogl. 1:4Joh 6:44
Hoogl. 1:41Kn 7:1
Hoogl. 1:4Joh 15:13
Hoogl. 1:4Mt 10:37
Hoogl. 1:5Ps 45:9
Hoogl. 1:5Ps 120:5; Ese 27:21
Hoogl. 1:5Eks 36:14
Hoogl. 1:6Hgl 8:12
Hoogl. 1:71Sa 18:20; Jes 5:1
Hoogl. 1:7Hgl 6:3; Joh 10:11; Op 7:17
Hoogl. 1:8Ps 45:9; Ef 5:27
Hoogl. 1:91Kn 10:28
Hoogl. 1:9Hgl 6:4
Hoogl. 1:10Ese 16:11
Hoogl. 1:112Sa 1:24; Jer 4:30
Hoogl. 1:12Hgl 4:13
Hoogl. 1:12Joh 12:3
Hoogl. 1:13Eks 30:23; Est 2:12; Ps 45:8; Hgl 4:6; 5:13; Joh 19:39
Hoogl. 1:13Hgl 4:5
Hoogl. 1:14Hgl 4:13
Hoogl. 1:14Jos 15:62
Hoogl. 1:15Ps 45:11; Hgl 4:7
Hoogl. 1:15Ge 29:17; Hgl 4:1; 5:2
Hoogl. 1:16Ps 45:2; Hgl 5:10; Joh 1:14; Heb 11:23
Hoogl. 1:16Job 7:13; Ps 132:3
Hoogl. 1:17Ps 92:12; Jes 9:10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Hooglied van Salomo 1:1-17

Hooglied van Salomo

1 Die voortreflikste lied,+ dié van Salomo:+ 2 “Laat hy my soen met die soene van sy mond,+ want jou liefdesblyke is beter as wyn.+ 3 Jou olies+ is aangenaam van geur. Jou naam is soos ’n olie wat uitgegiet is.+ Daarom het meisies jou liefgehad. 4 Trek my met jou saam;+ laat ons hardloop. Die koning het my in sy binnekamers gebring!+ Laat ons tog bly wees en ons in jou verbly. Laat ons tog meer van jou liefdesblyke melding maak as van wyn.+ Tereg het hulle jou liefgehad.+

5 “’n Donker meisie is ek, maar lieflik, o dogters van Jerusalem,+ soos die tente van Kedar,+ en tog soos die tentdoeke+ van Salomo. 6 MOENIE na my kyk omdat ek donker is nie, want die son het my gewaar. Die seuns van my moeder het vir my kwaad geword; hulle het my as die bewaker van die wingerde aangestel, hoewel ek my wingerd,+ een wat myne was, nie bewaak het nie.

7 “Sê tog vir my, o my sielsbeminde,+ waar jy skape oppas,+ waar jy die kudde op die middaguur laat lê. Waarom moet ek word soos ’n vrou wat in rougewaad gehul is by die kuddes van jou metgeselle?”

8 “As jy dit self nie weet nie, o pragtigste onder die vroue,+ gaan dan uit op die spore van die kudde en laat jou boklammers by die woonplekke van die herders wei.”

9 “Met een van my merries voor die strydwaens van Farao het ek jou vergelyk,+ o my vriendin.+ 10 Lieflik is jou wange tussen die haarvlegsels, jou nek met ’n string krale om.+ 11 Goue ringe sal ons vir jou maak,+ tesame met silwerknoppies.”

12 “Solank die koning aan sy ronde tafel was, het my nardus+ sy geur afgegee.+ 13 Soos ’n sakkie mirre+ is my beminde vir my; tussen my borste+ sal hy die nag deurbring. 14 Soos ’n tros henna+ is my beminde vir my, tussen die wingerde van En-Gedi.”+

15 “Kyk! Jy is pragtig, o my vriendin.+ Kyk! Jy is pragtig. Jou oë is soos dié van duiwe.”+

16 “Kyk! Jy is mooi,+ my beminde, ook lieflik. En ons divan+ is van blare. 17 Die balke van ons pragtige huis is seders,+ ons dakbalke jenewerbome.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel