Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool
Die volgende vrae sal gedurende die week wat begin met 28 Oktober 2013, tydens die Teokratiese Bedieningskool bespreek word.
1. Wat beteken dit om “die denke van Christus” te hê? (1 Kor. 2:16). [2 Sept., w08 7/15 bl. 27 par. 7]
2. In watter opsigte ‘vlug ons vir die hoerery’? (1 Kor. 6:18). [2 Sept., w08 7/15 bl. 27 par. 9; w04 2/15 bl. 12 par. 9]
3. Wat het Paulus bedoel toe hy geskryf het dat vroue moet “stilbly in die gemeentes”? (1 Kor. 14:34). [9 Sept., w12 9/1 bl. 9, venster]
4. Watter uitwerking moet Paulus se woorde in 2 Korintiërs 1:24 vandag op ouer manne hê? [16 Sept., w13 1/15 bl. 27 par. 2-3]
5. Hoe kan ons gerig word deur die woorde in 2 Korintiërs 9:7? [23 Sept., g 5/08 bl. 21, venster]
6. Hoe kan ons by Paulus se raad in Galasiërs 6:4 baat vind? [30 Sept., w12 12/15 bl. 13 par. 18]
7. Wat beteken dit om “die eenheid van die gees in die verenigende band van vrede te bewaar”? (Ef. 4:3). [7 Okt., w12 7/15 bl. 28 par. 7]
8. Hoe het Paulus gevoel oor die dinge wat hy agtergelaat het? (Fil. 3:8). [14 Okt., w12 3/15 bl. 27 par. 12]
9. Wat beteken die raad: “Laat ons . . . nie voortslaap soos die res nie”? (1 Tess. 5:6). [21 Okt., w12 3/15 bl. 10 par. 4]
10. Hoe is Jesus se offerdood “’n ooreenstemmende losprys”? (1 Tim. 2:6). [28 Okt., w11 6/15 bl. 13 par. 11]