Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w06 12/15 bl. 31
  • Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2006

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2006
  • ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • BYBEL
  • CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
  • JEHOVAH
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JESUS CHRISTUS
  • KALENDER
  • LEWENSVERHALE
  • STUDIEARTIKELS
  • VRAE VAN LESERS
ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
w06 12/15 bl. 31

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2006

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

Aanbidding wat goed is, 9/1

Antichris, 12/1

Armoede, 5/1

Barug—Jeremia se sekretaris, 8/15

Diereskepping verheerlik Jehovah, 1/15

Dood—Is daar ’n oplossing? 3/15

Ebla verrys uit vergetelheid, 12/15

Engele, 1/15

Ewige lewe, 10/1

Geld en sedes, 2/1

Geluk, 6/15

God se Koninkryk, 7/15

Godsdiens—Watter nut? 9/1

Goeie die kwaad oorwin? 1/1

Haarhemp, 8/1

Joodse rituele reiniging, 10/15

Juda verlate gebly? 11/15

“Juweel van die hele Galilea” (Sepforis), 6/1

Kersfees, 12/15

Lagani auna-boom, 2/1

Lewe in “laaste dae”? 9/15

Melito van Sardis, 4/15

Menswaardigheid, 8/1

Nie-Bybelse verwysing na Israel, 7/15

Romeinse paaie, 10/15

Sal jy goeie vriende wil hê? 3/1

Sanhedrin, 9/15

Seël ‘wat aan Jugal behoort’, 9/15

“Simboliese drama”, 3/15

“Sorg vir hierdie wingerdstok”! 6/15

TV ’n goeie kinderoppasser? 6/15

Verligting, 7/1

Vrede op aarde—’n Droom? 12/15

“Waarom is ons hier?” 10/15

Weg op oseaan gevind, 10/1

Wie sal aarde beërwe? 8/15

BYBEL

Christophe Plantin—Bybeldrukwerk, 11/15

Glanspunte uit Esra, 1/15

Glanspunte uit Nehemia, 2/11

Glanspunte uit Ester, 3/1

Glanspunte uit Job, 3/15

Glanspunte uit Psalms, Eerste Boek, 5/15

Glanspunte uit Psalms, Tweede Boek, 6/1

Glanspunte uit Psalms, Derde, Vierde Boek, 7/15

Glanspunte uit Psalms, Vyfde Boek, 9/1

Glanspunte uit Spreuke, 9/15

Glanspunte uit Prediker, 11/1

Glanspunte uit Hooglied van Salomo, 11/15

Glanspunte uit Jesaja—I, 12/1

“Hoe lief het ek u wet tog!” 9/15

Kanon (Muratori-fragment), 2/15

Moedige poging om verspreiding te bevorder (Serafim), 5/15

“Oudste bekende aanhalings”, 1/15

Te beperkend? 10/1

“Teks met teks vergelyk”, 8/15

Verstaan, 4/1

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Bepeinsing aangenaam, 1/1

Diens saam met anderstalige gemeente, 3/15

Eerlikheid is lonend, 12/1

Geskil waarby jy betrokke is, 11/15

Grootmaak van kinders, 11/1

Hart van kind word bereik, 5/1

“Iemand wat op teregwysing ag gee, is skerpsinnig” (Spr 15), 7/1

Jehovah gee om vir nederiges, 3/1

Kommunikasie met jou maat, 4/15

Les oor trots en nederigheid, 6/15

Maak goed gebruik daarvan, kan dit nie opgaar nie (tyd), 8/1

Moenie vrees nie, 5/1

Neem besluite in ooreenstemming met God se wil, 4/15

Ouers—Stel ’n goeie voorbeeld, 4/1

Tevredenheid deur Bybelbeginsels toe te pas, 6/1

Toon besorgdheid oor armes, 5/1

Troudag, 10/15

Vertroosting vir bejaardes, 6/1

Volg Christus na wanneer jy gesag uitoefen, 4/1

Vrees van God—“dissipline” (Spr 15), 8/1

“Vrymoedigheid van spraak”, 5/15

Waarde van “swakker vat”, 5/15

Waarom doen wat reg is? 11/15

Wanneer ’n geliefde Jehovah verlaat, 9/1

Ware voorspoed, 2/1

“Woord op die regte tyd”, 1/1

JEHOVAH

Die reg om ’n naam te hê, 4/15

Kan ons God leer ken? 10/15

Voorneme met aarde, 5/15

JEHOVAH SE GETUIES

“As gevolg van ’n negejarige”, 9/1

Bedieningsopleidingskool, 11/15

Besoek het ommekeer teweeggebring, 7/1

“Beste slot” (Spanje), 7/1

Bolivia se afgeleë dorpe, 2/15

Daniel en byeenkomslapelkaart, 11/1

Eers weggejaag, toe verwelkom (Peru), 1/1

Geloof moedig ander aan (Kanariese eilande), 7/1

Gileadgraduerings, 1/1, 7/1

Guinee, 10/15

Haïti, 12/15

Leer jou kinders om te antwoord, 11/15

Nuwe lede van Bestuursliggaam, 3/15

Oud maar nog aan die gang (F. Rivarol), 8/15

Panama, 4/15

Pers driehoek, 2/15

Regter tereggewys? 12/1

Uganda, 6/15

“Van vandag af glo ek dat daar ’n God is” (Tsjeggiese Republiek), 7/15

Verenigde bouwerk, 11/1

Verkwikkende groei (Taiwan), 8/15

“Vertel ons nog!” (leerling in Rusland), 3/1

JESUS CHRISTUS

Christus se leringe—Waar? 3/1

Hoëpriester wat veroordeel het, 1/15

Messias se koms, 2/15

KALENDER

“Die stryd behoort aan Jehovah”, 5/15

Gee met “goeie moed” ’n getuienis, 11/15

‘Jah kom tot my redding’, 1/15

‘Ons God is in staat om ons te red’ (drie Hebreërs), 7/15

‘Ons kan nie ophou praat nie’, 9/15

Verlos deur “kosbare bloed”, 3/15

LEWENSVERHALE

Agt kinders om groot te maak (J. Valentine), 1/1

Behae was in wet van Jehovah (A. Schroeder), 9/15

Dien vreugdevol ondanks gebreke (V. Spetsiotis), 6/1

Geweet wat reg is en dit gedoen (H. Sanderson), 3/1

Jehovah het begeerte om sendeling te wees, geseën (S. Winfield da Conceição), 11/1

Jehovah het gehelp om lewe se uitdagings die hoof te bied (D. Irwin), 10/1

Jehovah het my gehelp om hom te vind (F. Clark), 2/1

Leer waarom God lyding toelaat (H. Peloyan), 5/1

Stryd om geestelik sterk te bly (R. Brüggemeier), 12/1

Uiteindelik is gesin verenig! (S. Hirano), 8/1

Vasbeslote om Jehovah te dien (R. Kuokkanen), 4/1

Vind baat by lojaliteit van geliefdes (K. Cooke), 9/1

Volharding bring vreugde mee (M. Rocha de Souza), 7/1

STUDIEARTIKELS

Aanvaar altyd Jehovah se dissipline, 11/15

Administrasie om God se voorneme te verwesenlik, 2/15

“Bly volkome nugter van verstand”, 3/1

Bly weg van valse aanbidding! 3/15

Dien Christus, die Koning, lojaal, 5/1

Dinge in hemel en dinge op aarde word byeengebring, 2/15

‘Doen alles sonder murmurering’, 7/15

‘Ek is lief vir u herinneringe’, 6/15

“Ek is met julle”, 4/15

“Elkeen sal sy eie vrag dra”, 3/15

‘Gaan en maak dissipels, en doop hulle’, 4/1

“Groot dag van Jehovah is naby”, 12/15

Heilsame ontspanning wat verkwik, 3/1

Herders wat “voorbeelde vir die kudde” is, 5/1

Het jy Jehovah se beskouing van heilige dinge? 11/1

“Hoe lief het ek u wet tog!” 6/15

Hoe om die “Hoorder van die gebed” te nader, 9/1

Hoe sterk is jou vertroue in God? 1/1

Hoop op Jehovah, en wees moedig, 10/1

Hou jou in God se liefde, 11/15

In God se uitverkore nasie gebore, 7/1

Is jy voorbereid vir oorlewing? 5/15

Jehovah gee ‘heilige gees aan dié wat hom vra’, 12/15

Jehovah lei herders vir sy kudde op, 5/1

Jehovah sal “reg laat geskied”, 12/15

Jehovah verkondig “van die begin af die uiteinde”, 6/1

Jehovah verlos die geteisterde, 7/15

Job—’n man van volharding en onkreukbaarheid, 8/15

Jongmense, kies om Jehovah te dien, 7/1

“Julle het gehoor van die volharding van Job”, 8/15

Jy moet die God liefhê wat jou liefhet, 12/1

‘Kies die lewe en bly lewe’, 6/1

Konsentreer op die goeie van Jehovah se organisasie, 7/15

Laat julle hande sterk wees, 4/15

‘Laat julle versoeke by God bekend word’, 9/1

Moed word deur liefde versterk, 10/1

Moedig weens geloof en godvrugtige vrees, 10/1

Moenie plek toelaat vir die Duiwel nie, 1/15

“’n Getuienis vir al die nasies”, 2/1

Openbaar jou geloof deur jou lewenswyse, 10/15

Soek regverdigheid—Dit sal jou beskerm, 1/1

Staan Satan teë, en hy sal vlug! 1/15

Toon liefde en respek deur jou tong te beheer, 9/15

Toon respek vir ons heilige samekomste, 11/1

Troues wat eerbaar is in die oë van God en die mens, 10/15

“Verheug jou met die vrou van jou jeug”, 9/15

Voldoen aan vereistes vir Christelike doop, 4/1

Volg Jehovah se geduld na, 2/1

Vrees Jehovah—Wees gelukkig! 8/1

Vreugdes wat ’n weg van onkreukbaarheid meebring, 5/15

Wandel op die pad van toenemende lig, 2/15

Wat dit beteken om ons naaste lief te hê, 12/1

Wees wys—Vrees God! 8/1

VRAE VAN LESERS

‘Boklam nie in moeder se melk kook’ (Eks 23:19), 4/1

“Geen mens het in die hemel opgevaar nie, behalwe hy wat . . . neergedaal het” (Joh 3:13), 6/15

Inhoud van verbondsark, 1/15

Jesus oneerbiedig teenoor moeder? (Joh 2:4), 12/1

Josef voortekens gelees? (Ge 44:5), 2/1

Moses “nie meer mag uitgaan”? (De 31:2), 10/1

Motorongeluk wat dood tot gevolg het, 9/15

Sal aarde vernietig word? (Ps 102:26), 1/1

Sondig en sterf ná finale toets? 8/15

Uitsit vir onreinheid? 7/15

Verligting van demoonteistering, 4/15

Verwys “wysheid” na Jesus in voormenslike bestaan? (Spr 8), 8/1

Vroue “stilbly” in gemeente? (1Ko 14:34), 3/1

Waarom volgens Wet onrein weens natuurlike geslagtelike funksies? 6/1

Wat bring “begeerlike dinge” in? (Hag 2:7), 5/15

Watter drie gevare? (Mt 5:22), 2/15

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel