Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g01 12/22 bl. 31
  • Saakregister vir die 82ste jaargang van Ontwaak!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister vir die 82ste jaargang van Ontwaak!
  • Ontwaak!—2001
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • DIE BYBELSE BESKOUING
  • DIERE EN PLANTE
  • EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING
  • GESONDHEID EN GENEESKUNDE
  • GODSDIENS
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JONGMENSE VRA
  • LANDE EN VOLKE
  • LEWENSVERHALE
  • MENSEVERHOUDINGS
  • WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE
  • WETENSKAP
Ontwaak!—2001
g01 12/22 bl. 31

Saakregister vir die 82ste jaargang van Ontwaak!

ALLERLEI

Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8, 10/8, 12/8

Brandblussers, 1/22

Dagboek, 8/8

Gewilde vierings (Allerheiligeaand), 10/8

“Goud” van die Noorde (amber), 5/22

Harde werker wat sag kan werk (staal), 9/8

Hare, 4/8

Herfs, 10/8

Hoe word jy telefonies verbind? 5/22

Kan die Slagting weer plaasvind? 5/8

Kolporteurs, 12/8

Langafstandski, 10/8

Leer uit die geskiedenis, 3/8

“Plaag” wat ’n lekkerny is (huitlacoche), 12/8

Reusegolwe (tsoenamies), 2/8

Skilder met woorde (gedigte), 6/8

Versamelaar wat Skepper vereer het, 1/22

Wagwoorde (rekenaar), 6/22

Wanneer jy die lyn kruis (internasionale datumlyn), 12/22

Wanneer water rooi word (rooigety), 6/8

Wie praat? (buikspraak), 1/8

DIE BYBELSE BESKOUING

Antichris, 8/8

Christelike samekomste, 3/8

Drome, boodskappe van God af? 4/8

Fêng sjoei, 12/8

God se uitoefening van mag, 11/8

Hoe verdraagsaam is God? 10/8

Huwelik ’n lewenslange verbintenis? 2/8

Jehovah, stamgod van die Jode? 5/8

Keuse van mediese behandeling, 1/8

Lei alle godsdienste na God? 6/8

Slawehandel, 9/8

Verkeerd om te treur? 7/8

DIERE EN PLANTE

Al ’n Xoloitzcuintli gesien? (hond), 1/8

Bloekomboom—Hoe nuttig? 2/22

Boom wat jou sal laat vassteek (trompetboom), 3/8

Boom wat vroeg ontwaak (amandelboom), 10/8

Brittanje se huismossies, 2/8

Grootmaak van kleintjies in die natuur, 1/22

Hoender, 10/8

Kamele en brumbies (Australië), 4/8

Kan die aarde se spesies gered word? 6/8

Kandelaarboom, 5/8

Kleurvolle Kermode-beer, 8/22

Lewende mosaïeke in Montreal (blommetentoonstelling), 5/8

Liefdeslied van die kriek, 6/22

Maraboe—’n onderskatte voël, 8/8

Mediterreense monnikrob, 3/8

Mossel openbaar sy geheime, 9/22

Motte, 6/8

Op die rand van uitsterwing, 7/22

Skoenlappers, plante, miere, 5/22

Taksisbome in Brittanje se begraafplase, 7/8

Tule-boom, 11/22

Unieke plantstreek (Suid-Afrika), 6/22

Vermaaklike klein jagtertjies (meerkatte), 9/8

Viëtnam se onontdekte diere, 10/22

Wanneer lemoene nie oranje is nie, 2/8

Web van die lewe (biodiversiteit), 11/22

EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING

‘Eksperiment het misluk’ (globale ekonomie), 11/8

Versekering, 2/22

GESONDHEID EN GENEESKUNDE

Aansteeklike siektes, 7/22

Artritis, 12/8

Die lewe is die moeite werd (selfmoord), 10/22

“Dokters” wat kriewel (maaierterapie), 10/22

Eet jou groente! 1/8

Goeie gesondheid vir almal, 6/8

Interstisiële sistitis, 3/8

Is jou kind veilig? (motors), 9/22

Marfan-sindroom, 2/22

Medisyne, 11/8

Posttraumatiese stres, 8/22

Skleroderma, 8/8

Stadige dood tot gelukkige lewe (beta-talassemie), 1/8

Tieners met depressie, 9/8

Vertroosting vir die siekes, 1/22

Vigs-statistiek, 2/22

Voedselveiligheid, 12/22

Wagte wat gesondheid beskerm (immuunstelsel), 2/8

GODSDIENS

Anglikaanse Kerk verdeeld, 12/22

Bybel—Betroubare geskiedenis? 3/8

Dalmatin-Bybel (Sloweens), 6/22

God se naam ’n geskilpunt, 12/8

Katedrale, 6/8

Sowjetaanval, 4/22

Taksisbome in Brittanje se begraafplase, 7/8

JEHOVAH SE GETUIES

Broederskap staan vas (El Salvador), 10/22

Hoe ons ’n onbeskryflike tragedie verwerk (J. Giarrano), 7/22

Verhale van geloof uit gevangenis (VSA), 11/22

Vernaamste teiken van Sowjetaanval, 4/22

Vloede in Mosambiek, 4/22

Vrywilligers, 7/22

Werk verwerf lof in Moskou, 12/22

JONGMENSE VRA

Afsprake, 1/22, 12/22

Gebede, 6/22, 7/22

Grootouers, 4/22, 5/22

Hoe kan ek ophou om my te bekommer? 9/22

Hoe kan ek vir hom nee sê? 3/22

Maak Bybellees genotvoller, 8/22

Om iemand terug te kry, 10/22

Verkeerd om uit te glip? 2/22

Woedende mense, 11/22

LANDE EN VOLKE

Bisantynse Ryk, 10/8

Britse Museum, 12/8

Carlsbad-grotte (VSA), 5/22

Die mens se onderdrukking (Indiane), 11/8

Familiereünies in Korea, 8/8

Goud wat berge versit het (Spanje), 1/22

Hoe om onvrugbare lande vrugbaar te maak (Indië), 4/8

Italiaanse kameë, 11/22

Japannese handwerk (josegi), 5/8

Jongste Rotsgebergte (VSA), 10/22

Kartago, 11/8

Kente—materiaal vir konings (Afrika), 9/22

Leif Eriksson—Het hy Amerika ontdek? 9/22

Lewende mosaïeke in Montreal (Kanada), 5/8

Majas, 9/8

Matatu—Kenia se vervoermiddel, 11/8

Meteora (Griekeland), 8/22

Milaan en Turyn (Italië), 7/22

Myanma, 12/8

Namibië se mobiele beeldhouwerk, 3/8

Newgrange—Meer vrae as antwoorde? (Ierland), 5/22

Niagara-waterval (Noord-Amerika), 7/8

Onderweg na Botany-baai (Australië), 2/8

Op safari in Ghana, 5/8

Panamahoed (Ecuador), 5/8

Raaisels van Nan Madol (Pohnpei), 1/8

Rome in al sy gedaantes (Italië), 7/8

Stad waar die Ooste die Weste ontmoet (Suid-Afrika), 9/22

Taksisbome in Brittanje se begraafplase, 7/8

Toring van Crest (Frankryk), 4/22

Tsjerrapoendsji—een van die natste plekke (Indië), 5/8

Uitdagings van ’n verenigde Duitsland, 3/8

Unieke plantstreek (Suid-Afrika), 6/22

Viëtnam se onontdekte diere, 10/22

Voorskou van die Paradys (Cabárceno-natuurreservaat, Spanje), 3/22

Waar kamele en brumbies rondswerf (Australië), 4/8

Wene se reusewiel, 11/8

LEWENSVERHALE

Doof en blind, maar ek het veiligheid gevind (J. Adams), 4/22

Ek verheerlik vrede pleks van oorlog (D. Horle), 4/8

God se naam het my lewe verander! (S. Tsosie), 7/8

Mamma en tien dogters (E. Lozano), 10/22

My lewe as ’n kunstenaar (S. Kawabata), 8/22

My ouers het my verlaat, maar God het my lief (B. Finn), 6/22

Onderskraag deur vertroue op God (R. Sacksioni-Levee), 12/22

Oorlog het nie ons predikingswerk beëindig nie (L. Barlaan), 2/22

Stadige dood tot gelukkige lewe (D. Datseris), 1/8

MENSEVERHOUDINGS

Bejaardes, 8/8, 8/22

Dissiplinering van kinders, 11/8

Epidemie van haat, 8/8

Hulp vir mishandelde vroue, 11/8

Huwelik kan gered word, 1/8

Lees hardop vir kinders, 11/22

Noodsaaklike rol van vaders, 8/22

WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE

Dwelmmisbruik, 7/8

Epidemie van haat, 8/8

Gevangenisse in ’n krisis, 5/8

Identiteitsdiefstal, 3/22

Instrumente van die dood (kleingewere), 3/22

Kan ons genoeg kos verbou? 9/22

Lewe in gejaagde wêreld, 2/8

Oorbevolking, 4/22

Radioaktiewe neerslag, 2/22

Stede in ’n krisis, 4/8

Terrorisme, 5/22

Uitdagings van ’n verenigde Duitsland, 3/8

‘Van swaarde pikke smee’—Wanneer? 3/8

Vrywilligers, 7/22

Water—Sal daar genoeg wees? 6/22

WETENSKAP

Aorta—wonder van ontwerp, 3/22

Bloedsomloopstelsel, 3/22

Liggaam se mikroskopiese “vragmotors” (rooibloedselle), 11/22

Son, 3/22

Weervoorspelling, 4/8

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel