Saakregister vir die 82ste jaargang van Ontwaak!
ALLERLEI
Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8, 10/8, 12/8
Brandblussers, 1/22
Dagboek, 8/8
Gewilde vierings (Allerheiligeaand), 10/8
“Goud” van die Noorde (amber), 5/22
Harde werker wat sag kan werk (staal), 9/8
Hare, 4/8
Herfs, 10/8
Hoe word jy telefonies verbind? 5/22
Kan die Slagting weer plaasvind? 5/8
Kolporteurs, 12/8
Langafstandski, 10/8
Leer uit die geskiedenis, 3/8
“Plaag” wat ’n lekkerny is (huitlacoche), 12/8
Reusegolwe (tsoenamies), 2/8
Skilder met woorde (gedigte), 6/8
Versamelaar wat Skepper vereer het, 1/22
Wagwoorde (rekenaar), 6/22
Wanneer jy die lyn kruis (internasionale datumlyn), 12/22
Wanneer water rooi word (rooigety), 6/8
Wie praat? (buikspraak), 1/8
DIE BYBELSE BESKOUING
Antichris, 8/8
Christelike samekomste, 3/8
Drome, boodskappe van God af? 4/8
Fêng sjoei, 12/8
God se uitoefening van mag, 11/8
Hoe verdraagsaam is God? 10/8
Huwelik ’n lewenslange verbintenis? 2/8
Jehovah, stamgod van die Jode? 5/8
Keuse van mediese behandeling, 1/8
Lei alle godsdienste na God? 6/8
Slawehandel, 9/8
Verkeerd om te treur? 7/8
DIERE EN PLANTE
Al ’n Xoloitzcuintli gesien? (hond), 1/8
Bloekomboom—Hoe nuttig? 2/22
Boom wat jou sal laat vassteek (trompetboom), 3/8
Boom wat vroeg ontwaak (amandelboom), 10/8
Brittanje se huismossies, 2/8
Grootmaak van kleintjies in die natuur, 1/22
Hoender, 10/8
Kamele en brumbies (Australië), 4/8
Kan die aarde se spesies gered word? 6/8
Kandelaarboom, 5/8
Kleurvolle Kermode-beer, 8/22
Lewende mosaïeke in Montreal (blommetentoonstelling), 5/8
Liefdeslied van die kriek, 6/22
Maraboe—’n onderskatte voël, 8/8
Mediterreense monnikrob, 3/8
Mossel openbaar sy geheime, 9/22
Motte, 6/8
Op die rand van uitsterwing, 7/22
Skoenlappers, plante, miere, 5/22
Taksisbome in Brittanje se begraafplase, 7/8
Tule-boom, 11/22
Unieke plantstreek (Suid-Afrika), 6/22
Vermaaklike klein jagtertjies (meerkatte), 9/8
Viëtnam se onontdekte diere, 10/22
Wanneer lemoene nie oranje is nie, 2/8
Web van die lewe (biodiversiteit), 11/22
EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING
‘Eksperiment het misluk’ (globale ekonomie), 11/8
Versekering, 2/22
GESONDHEID EN GENEESKUNDE
Aansteeklike siektes, 7/22
Artritis, 12/8
Die lewe is die moeite werd (selfmoord), 10/22
“Dokters” wat kriewel (maaierterapie), 10/22
Eet jou groente! 1/8
Goeie gesondheid vir almal, 6/8
Interstisiële sistitis, 3/8
Is jou kind veilig? (motors), 9/22
Marfan-sindroom, 2/22
Medisyne, 11/8
Posttraumatiese stres, 8/22
Skleroderma, 8/8
Stadige dood tot gelukkige lewe (beta-talassemie), 1/8
Tieners met depressie, 9/8
Vertroosting vir die siekes, 1/22
Vigs-statistiek, 2/22
Voedselveiligheid, 12/22
Wagte wat gesondheid beskerm (immuunstelsel), 2/8
GODSDIENS
Anglikaanse Kerk verdeeld, 12/22
Bybel—Betroubare geskiedenis? 3/8
Dalmatin-Bybel (Sloweens), 6/22
God se naam ’n geskilpunt, 12/8
Katedrale, 6/8
Sowjetaanval, 4/22
Taksisbome in Brittanje se begraafplase, 7/8
JEHOVAH SE GETUIES
Broederskap staan vas (El Salvador), 10/22
Hoe ons ’n onbeskryflike tragedie verwerk (J. Giarrano), 7/22
Verhale van geloof uit gevangenis (VSA), 11/22
Vernaamste teiken van Sowjetaanval, 4/22
Vloede in Mosambiek, 4/22
Vrywilligers, 7/22
Werk verwerf lof in Moskou, 12/22
JONGMENSE VRA
Afsprake, 1/22, 12/22
Gebede, 6/22, 7/22
Grootouers, 4/22, 5/22
Hoe kan ek ophou om my te bekommer? 9/22
Hoe kan ek vir hom nee sê? 3/22
Maak Bybellees genotvoller, 8/22
Om iemand terug te kry, 10/22
Verkeerd om uit te glip? 2/22
Woedende mense, 11/22
LANDE EN VOLKE
Bisantynse Ryk, 10/8
Britse Museum, 12/8
Carlsbad-grotte (VSA), 5/22
Die mens se onderdrukking (Indiane), 11/8
Familiereünies in Korea, 8/8
Goud wat berge versit het (Spanje), 1/22
Hoe om onvrugbare lande vrugbaar te maak (Indië), 4/8
Italiaanse kameë, 11/22
Japannese handwerk (josegi), 5/8
Jongste Rotsgebergte (VSA), 10/22
Kartago, 11/8
Kente—materiaal vir konings (Afrika), 9/22
Leif Eriksson—Het hy Amerika ontdek? 9/22
Lewende mosaïeke in Montreal (Kanada), 5/8
Majas, 9/8
Matatu—Kenia se vervoermiddel, 11/8
Meteora (Griekeland), 8/22
Milaan en Turyn (Italië), 7/22
Myanma, 12/8
Namibië se mobiele beeldhouwerk, 3/8
Newgrange—Meer vrae as antwoorde? (Ierland), 5/22
Niagara-waterval (Noord-Amerika), 7/8
Onderweg na Botany-baai (Australië), 2/8
Op safari in Ghana, 5/8
Panamahoed (Ecuador), 5/8
Raaisels van Nan Madol (Pohnpei), 1/8
Rome in al sy gedaantes (Italië), 7/8
Stad waar die Ooste die Weste ontmoet (Suid-Afrika), 9/22
Taksisbome in Brittanje se begraafplase, 7/8
Toring van Crest (Frankryk), 4/22
Tsjerrapoendsji—een van die natste plekke (Indië), 5/8
Uitdagings van ’n verenigde Duitsland, 3/8
Unieke plantstreek (Suid-Afrika), 6/22
Viëtnam se onontdekte diere, 10/22
Voorskou van die Paradys (Cabárceno-natuurreservaat, Spanje), 3/22
Waar kamele en brumbies rondswerf (Australië), 4/8
Wene se reusewiel, 11/8
LEWENSVERHALE
Doof en blind, maar ek het veiligheid gevind (J. Adams), 4/22
Ek verheerlik vrede pleks van oorlog (D. Horle), 4/8
God se naam het my lewe verander! (S. Tsosie), 7/8
Mamma en tien dogters (E. Lozano), 10/22
My lewe as ’n kunstenaar (S. Kawabata), 8/22
My ouers het my verlaat, maar God het my lief (B. Finn), 6/22
Onderskraag deur vertroue op God (R. Sacksioni-Levee), 12/22
Oorlog het nie ons predikingswerk beëindig nie (L. Barlaan), 2/22
Stadige dood tot gelukkige lewe (D. Datseris), 1/8
MENSEVERHOUDINGS
Bejaardes, 8/8, 8/22
Dissiplinering van kinders, 11/8
Epidemie van haat, 8/8
Hulp vir mishandelde vroue, 11/8
Huwelik kan gered word, 1/8
Lees hardop vir kinders, 11/22
Noodsaaklike rol van vaders, 8/22
WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE
Dwelmmisbruik, 7/8
Epidemie van haat, 8/8
Gevangenisse in ’n krisis, 5/8
Identiteitsdiefstal, 3/22
Instrumente van die dood (kleingewere), 3/22
Kan ons genoeg kos verbou? 9/22
Lewe in gejaagde wêreld, 2/8
Oorbevolking, 4/22
Radioaktiewe neerslag, 2/22
Stede in ’n krisis, 4/8
Terrorisme, 5/22
Uitdagings van ’n verenigde Duitsland, 3/8
‘Van swaarde pikke smee’—Wanneer? 3/8
Vrywilligers, 7/22
Water—Sal daar genoeg wees? 6/22
WETENSKAP
Aorta—wonder van ontwerp, 3/22
Bloedsomloopstelsel, 3/22
Liggaam se mikroskopiese “vragmotors” (rooibloedselle), 11/22
Son, 3/22
Weervoorspelling, 4/8