Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g91 12/22 bl. 32
  • “’n Groot hulp in ons gesin”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “’n Groot hulp in ons gesin”
  • Ontwaak!—1991
Ontwaak!—1991
g91 12/22 bl. 32

“’n Groot hulp in ons gesin”

Dit is wat ’n moeder geskryf het oor die boek Geluk—Hoe om dit te vind. Dit het veral haar 18-jarige dogter gehelp, soos die moeder verduidelik het:

“Sy het haar vader onlangs op ’n sakereis vergesel, en ek het haar nuwe eksemplaar van die Geluk-boek in haar tas gesit. Toe sy terugkom, was haar hele gesindheid en gelaatsuitdrukking anders. My gebede is verhoor! Sy loop oor van geesdrif sedert sy die boek deurgelees het.”

Wil jy graag bemoedigende hulp ontvang? Hoofstukke soos “Jy kan lewensprobleme die hoof bied”, “Watter hulp met geldelike probleme?” en “Seks—Watter raad help werklik?” bevat dalk net wat jy nodig het.

Ek wil graag die hardebandboek met 192 bladsye, Geluk—Hoe om dit te vind, ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 5.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel