Levitikus 25:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar in die sewende jaar moet daar ’n sabbat van volkome rus vir die land wees,+ ’n sabbat vir Jehovah. Jou land mag jy nie besaai nie en jou wingerd mag jy nie snoei nie.
4 Maar in die sewende jaar moet daar ’n sabbat van volkome rus vir die land wees,+ ’n sabbat vir Jehovah. Jou land mag jy nie besaai nie en jou wingerd mag jy nie snoei nie.