-
Levitikus 25:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Maar in die sewende jaar moet daar ’n sabbat wees, ’n spesiale jaar van rus vir die land, ’n sabbat vir Jehovah. Jy mag nie saad op jou landery saai of jou wingerd snoei nie.
-