Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwbq artikel 7
  • Is God ’n onpersoonlike krag?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is God ’n onpersoonlike krag?
  • Antwoorde op Bybelvrae
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Die Bybel se antwoord
  • God se krag—waarneembaar in die sterre
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Vind die bron van alle energie
    Ontwaak!—2005
  • Wie is Jehovah?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • Wat is God se heilige gees?
    Ontwaak!—1999
Sien nog
Antwoorde op Bybelvrae
ijwbq artikel 7
’n Man kyk na die sterre

Is God ’n onpersoonlike krag?

Die Bybel se antwoord

God oefen ongeëwenaarde krag regdeur die heelal uit. Die Bybel sê die volgende oor die manier waarop hy die tallose miljarde sterre geskep het: “Slaan julle oë op in die hoogte en kyk. Wie het hierdie dinge geskep? Die Een wat hulle leër volgens getal uitlei, hulle almal selfs by die naam noem. Weens die oorvloed van dinamiese energie, en omdat hy sterk in krag is, ontbreek nie een van hulle nie.”—Jesaja 40:25, 26.

Maar God is baie meer as net ’n sterk krag. Die Bybel sê dat hy gevoelens het, soos liefde en haat (Psalm 11:5; Johannes 3:16). Dit openbaar ook dat die manier waarop mense optree, ’n uitwerking op God se emosies kan hê.—Psalm 78:40, 41.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel