Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 7
  • Herders wat hulle bes doen om Jehovah se volk te help

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Herders wat hulle bes doen om Jehovah se volk te help
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Roep die ouermanne
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
  • Hoe om liefde en genade aan sondaars te betoon
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Broers – Reik julle uit om as ouermanne te dien?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Herders, volg die grootste Herders na
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 7

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Herders wat hulle bes doen om Jehovah se volk te help

Baie mense vertrou nie dié wat gesag het nie. Ons kan hulle nie daarvoor blameer nie. Mense misbruik al jare lank hulle gesag om hulleself te bevoordeel (Mi 7:3). Ons is baie dankbaar dat ouermanne in die gemeente opgelei word om hulle gesag te gebruik om Jehovah se volk te bevoordeel. – Est 10:3; Mt 20:​25, 26.

Anders as dié wat gesag in die wêreld het, dien ouermanne as opsieners omdat hulle lief is vir Jehovah en sy volk (Joh 21:16; 1Pe 5:​1-3). Onder Jesus se leiding, help hierdie herders elke verkondiger om deel te voel van Jehovah se familie van aanbidders en om na aan Jehovah te bly. Hulle is gou om Jehovah se skape aan te moedig of om te help wanneer daar ’n mediese noodgeval of ramp is. As jy hulp nodig het, kan jy ’n ouerman in jou gemeente kontak om jou te help. – Jak 5:14.

’n Toneel uit die video “Herders wat vir die skape sorg”. ’n Ouerman is bly om vir Elias te sien en gee hom ’n drukkie.

KYK NA DIE VIDEO HERDERS WAT VIR DIE SKAPE SORG, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoe het die hulp van die ouermanne Mariana gehelp?

  • Hoe het die hulp van die ouermanne Elias gehelp?

  • Hoe voel jy oor die werk wat ouermanne doen nadat jy hierdie video gekyk het?

Neem die inisiatief om ’n ouerman te kontak . . .

  • as jou kontakbesonderhede verander

  • as jy deur ’n moeilike tyd gaan

  • as jy vir ’n lang tyd weggaan

  • as jy in ’n ernstige mediese situasie is of in die hospitaal is

  • as jy ’n ernstige sonde gepleeg het

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel