Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 8
  • 2-8 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 2-8 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 8

2-8 Oktober

JOB 1-3

  • Lied 141 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hou aan wys hoe baie jy Jehovah liefhet”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Job 1:10 – Hoe help hierdie vers ons om Jesus se woorde in Matteus 27:46 te verstaan? (w21.04 11 ¶9)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 3:​1-26 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 9).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 20).

  • Toespraak: (5 min.) w22.01 11-12 ¶11-14 – Tema: Wees ’n goeie onderrigter soos Jakobus – Wees realisties en nederig (th studie 18).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 21

  • Ek het gedink ek doen genoeg: (10 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoekom het broer Birdwell gevoel dat hy ‘genoeg doen’?

    Hoe het dit hom gehelp om oor Matteus 6:33 na te dink?

    Wat het jy nog geleer uit die Birdwell-gesin se ondervinding?

  • “Gebruik die JW.ORG-tuisblad in jou bediening”: (5 min.) Bespreking.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 59: Punt 6 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 129 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel