Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Maart bl. 11
  • Daaglikse Bybellees en die soeke na wysheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Daaglikse Bybellees en die soeke na wysheid
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Besluite wat wys dat ons op Jehovah vertrou
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • My vordering
    Leer hoe om beter te lees en onderrig
  • Aanvaar beskeie wat jy nie weet nie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
  • Hoe om die bediening meer te geniet
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Maart bl. 11

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Daaglikse Bybellees en die soeke na wysheid

Wysheid wat van God af kom, is so kosbaar soos versteekte skatte (Spr 2:1-6). Wysheid help ons om verstandig te wees en om goeie besluite te maak. Dit beskerm ons. Daarom is dit baie belangrik (Spr 4:5-7). Ons moet moeite doen om die versteekte geestelike skatte in God se Woord te vind. Ons kan begin deur God se Woord “dag en nag” te lees – elke dag (Jos 1:8). Kyk na ’n paar voorstelle wat ons kan help om God se Woord gereeld te lees en te geniet.

KYK NA DIE VIDEO HOE JONGMENSE GOD SE WOORD KAN LIEFKRY, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

Wat het dit vir hierdie jongmense moeilik gemaak om die Bybel elke dag te lees, en wat het hulle gehelp?

  • ’n Toneel uit die video “Hoe jongmense God se Woord kan liefkry”. Melanie.

    Melanie

  • ’n Toneel uit die video “Hoe jongmense God se Woord kan liefkry”. Samuel.

    Samuel

  • ’n Toneel uit die video “Hoe jongmense God se Woord kan liefkry”. Celine.

    Celine

  • ’n Toneel uit die video “Hoe jongmense God se Woord kan liefkry”. Raphaello.

    Raphaello

MY ROOSTER VIR BYBELLEES:

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel