Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Maart bl. 12
  • 17-23 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 17-23 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Maart bl. 12

17-23 April

2 KRONIEKE 10-12

  • Lied 103 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Word gehelp deur wyse raad”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kr 11:15 – Waarna verwys die term “bokagtige demone” dalk? (it-1-E 966-967)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 10:1-15 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied voorkom (th studie 12).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 6).

  • Toespraak: (5 min.) be 69 ¶4-5 – Tema: Lei jou Bybelstudente op wanneer hulle vir raad vra (th studie 20).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 79

  • “Hoe om die Bybelstudie-video’s te gebruik”: (5 min.) Toespraak en video. Speel die video Welkom by jou Bybelstudie.

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 43

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 121 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel