SKATTE UIT GOD SE WOORD
Asa was moedig – Is jy?
Asa het ware aanbidding ywerig verdedig (1Kn 15:11, 12; w12 8/15 8 ¶4)
Asa was moedig en het gewys dat sy aanbidding belangriker was as sy verhouding met sy familielede (1Kn 15:13; w17.03 19 ¶7)
Asa het foute gemaak, maar Jehovah het hom nog altyd as ’n getroue kneg beskou as gevolg van sy goeie eienskappe (1Kn 15:14, 23; it-1-E 184-185)
VRA JOU AF: ‘Is ek ywerig vir ware aanbidding? Hou ek op om te assosieer met enige iemand, insluitende ’n familielid, wat hulle rug op Jehovah gedraai het?’ – 2Jo 9, 10.