Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 9
  • 3-9 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 3-9 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 9

3-9 Oktober

1 KONINGS 17-18

  • Lied 32 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hoe lank sal julle besluiteloos bly?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Kn 18:1 – Hoekom het Jesus gesê dat die droogte in Elia se dag “drie jaar en ses maande” lank aangehou het? (Lu 4:25; w08 4/1 19, venster)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 18:36-46 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Die Bybel – 2Ti 3:16, 17. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 12).

  • Toespraak: (5 min.) w14 2/15 14-15 – Tema: Wat ons kan leer uit ’n weduwee se geloof (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 111

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 21

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 83 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel