SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Gaan met die krag wat jy het”
Jehovah het vir Gideon ’n baie moeilike toewysing gegee (Rig 6:2-6, 14)
Gideon het gevoel dat hy ongekwalifiseerd en nie belangrik genoeg is nie (Rig 6:15; w02 2/15 6-7)
Gideon was suksesvol omdat Jehovah vir hom die krag gegee het (Rig 7:19-22; w05 7/15 16 ¶3)
Jehovah verwag van ons om die krag wat ons het, te gebruik om hom te aanbid. Sy heilige gees kan ons help wanneer ons swak is en ons suksesvol maak. – Jes 40:30, 31.