Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 November bl. 10
  • 6-12 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 6-12 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 November bl. 10

6-12 Desember

RIGTERS 6-7

  • Lied 38 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Gaan met die krag wat jy het” (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Rig 6:27 – Hoe kan Gideon se voorbeeld ons in die bediening help? (w05 1/15 26 ¶5)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Rig 6:1-16 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Die Bybel – Ro 15:4. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan (th studie 6).

  • Eerste besoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan, en wys vir die huisbewoner hoe hy ’n elektroniese kopie kan aflaai (th studie 15).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 104

  • “’n Baie moeilike toewysing word deur heilige gees voltooi” (15 min.) Bespreking. Speel die video “The New World Society in Action” – Hoe dit gemaak was.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 17 ¶1-8, inleidingsvideo

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 8 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel