Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 November bl. 9
  • Hoe kan susters meer doen vir Jehovah?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe kan susters meer doen vir Jehovah?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Ondersteun susters in jou gemeente
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2020
  • Behandel jy vrouens soos Jehovah hulle behandel?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • “Vroue wat hard werk in die Here”
    Ons Koninkryksbediening—2000
  • Maniere om jou bediening uit te brei
    Georganiseer om Jehovah se wil te doen
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 November bl. 9
Collage: Susters is gelukkig in hulle verskeie toewysings. 1. ’n Suster doen velddiens. 2. ’n Suster werk aan ’n bouprojek. 3. ’n Suster maak ’n Koninkryksaal skoon. 4. ’n Suster wys vir ’n ouer suster hoe om ’n tablet te gebruik. 5. ’n Suster help haar dogter om by die vergadering te antwoord. 6. Twee susters preek in koue weer.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoe kan susters meer doen vir Jehovah?

Susters het al baie gedoen om die Koninkrykswerk te bevorder (Ps 68:11). Hulle hou baie tuisbybelstudies en baie van die gewone pioniers is susters. Duisende hardwerkende susters is Betheliete, sendelinge, vrywilligers op bouspanne en vertalers. Ervare susters is ’n aanmoediging vir hulle gesin en die gemeente (Spr 14:1). Al kan susters nie as ouermanne of bedieningsknegte dien nie, kan hulle nog altyd doelwitte in die gemeente hê. As jy ’n suster is, wat is van die maniere hoe jy meer vir Jehovah kan doen?

  • Ontwikkel geestelike eienskappe. – 1Ti 3:11; 1Pe 3:3-6.

  • Help susters in die gemeente wat minder ervare is. – Tit 2:3-5.

  • Probeer om meer tyd in die bediening te spandeer en wees meer effektief

  • Leer ’n ander taal

  • Trek na ’n gebied waar daar hulp nodig is

  • Doen aansoek om by Bethel te werk of help met die konstruksie van teokratiese fasiliteite

  • Doen aansoek vir die Skool vir Koninkrykspredikers

KYK NA DIE VIDEO “VROUENS WAT HARD WERK IN DIE HERE”, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAAG:

  • Hoe het die kommentare van elke suster jou aangemoedig?

Die drie susters in die video “Vrouens wat hard werk in die Here”.
    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel