SKATTE UIT GOD SE WOORD | EKSODUS 13-14
‘Staan vas en sien hoe Jehovah julle red’
Jehovah is ’n Redder wat vir ons omgee. Hoe het hy gewys dat hy regtig lief is vir die Israeliete terwyl hulle uit Egipte uitgegaan het?
Hy het hulle in groepe georganiseer. – Eks 13:18
Hy het hulle gelei en beskerm. – Eks 14:19, 20
Hy het sy hele volk, van jonk tot oud, gered. – Eks 14:29, 30
Waarvan kan jy seker wees wanneer die groot verdrukking kom? – Jes 30:15