Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Augustus bl. 2
  • 3-9 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 3-9 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Augustus bl. 2

3-9 Augustus

EKSODUS 13-14

  • Lied 148 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Staan vas en sien hoe Jehovah julle red”: (10 min.)

    • Eks 14:13, 14 – Moses het gewys dat hy glo dat Jehovah Israel sou red (w13 2/1 4)

    • Eks 14:21, 22 – Jehovah het ’n wonderwerk gedoen om hulle te red (w18.09 26 ¶13)

    • Eks 14:26-28 – Jehovah het Farao en sy leërmag vernietig (w09 3/15 7 ¶2-3)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Eks 13:17 – Hoe het Jehovah gewys dat hy vir die Israeliete omgee toe hy hulle uit Egipte uitgelei het? (it-1-E 1117)

    • Eks 14:2 – Waar was die Rooisee moontlik verdeel sodat Israel kon deurgaan? (it-1-E 782 ¶2-3)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Eks 13:1-20 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Leer hoe om beter te lees en onderrig: (10 min.) Bespreking. Speel die video ’n Goeie slot, en bespreek dan studie 20 van die Onderrig-brosjure.

  • Toespraak: (5 min. of minder) w07 12/15 18-20 ¶13-16 – Tema: Wat kan ons leer uit Israel se redding by die Rooisee? (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 127

  • “Staan vas terwyl die einde al hoe nader kom”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Dinge wat in die toekoms gaan gebeur waarvoor ons moed nodig gaan hê – Uittreksel.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 16 ¶1-15

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 79 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel