Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Augustus bl. 4
  • Stel ouermanne aan

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Stel ouermanne aan
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Opsieners en bedieningsknegte word teokraties aangestel
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • Hoe die Christengemeente georganiseer word
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • Opsieners wat as herders oor die kudde toesig hou
    Georganiseer om Jehovah se wil te doen
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Augustus bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD | TITUS 1–FILEMON

Stel ouermanne aan

Tit 1:5-9

Titus vergader saam met ’n paar broers in ’n vroeë Christengemeente

Titus het die opdrag gekry om ouermanne in stad na stad aan te stel. Kringopsieners volg vandag hierdie Bybelse voorbeeld wanneer hulle broers in die gemeente aanstel.

BESTUURSLIGGAAM

Die Bestuursliggaam volg die eerste-eeuse voorbeeld deur kringopsieners die ernstige verantwoordelikheid te gee om ouermanne en bedieningsknegte aan te stel.

Af-pyltjie

KRINGOPSIENERS

Elke kringopsiener moet die aanbevelings wat deur die ouermanne gemaak is, noukeurig oorweeg en daaroor bid en dan die broers wat kwalifiseer, aanstel.

Af-pyltjie

AANGESTELDE OUERMANNE

Selfs nadat ouermanne aangestel is, moet hulle voortgaan om aan die skriftuurlike vereistes te voldoen.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel