SKATTE UIT GOD SE WOORD | DANIËL 7-9
Daniël se profesie het die Messias se koms voorspel
Gedrukte weergawe
“SEWENTIG WEKE” (490 JAAR)
“SEWE WEKE” (49 JAAR)
455 VHJ “Die woord om Jerusalem te herstel”
406 VHJ Jerusalem is herbou
“TWEE-EN-SESTIG WEKE” (434 JAAR)
“EEN WEEK” (7 JAAR)
29 HJ Die Messias kom
33 HJ Die Messias word “uitgeroei”
36 HJ Die einde van die “sewentig weke”