2-8 Oktober
DANIËL 7-9
Lied 116 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Daniël se profesie het die Messias se koms voorspel”: (10 min.)
Da 9:24—Die Messias se offerande het die vergifnis van sondes moontlik gemaak (it-2-E 902 ¶2)
Da 9:25—Die Messias het aan die einde van die 69ste week van jare gekom (it-2-E 900 ¶7)
Da 9:26, 27a—Die Messias is in die middel van die 70ste week van jare doodgemaak (it-2-E 901 ¶2, 5)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Da 9:24—Wanneer is “die Heilige der Heilige” gesalf? (w01 5/15 27)
Da 9:27—Watter verbond het vir baie van krag gebly tot aan die einde van die 70ste week van jare, of 36 HJ? (w07 9/1 20 ¶4)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Da 7:1-10
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video’s en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om so gou as moontlik na belangstellendes terug te gaan.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hoe om ’n ywerige student van die Bybel te word”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Navorsingshulpe om geestelike skatte te ontdek.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 19 ¶1-7, vensters “Die Nuwe Lig-Kerk”, “Die bou van takkantore en veranderende behoeftes”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 53 en gebed