Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Mei bl. 6
  • Hou op “om vir jou groot dinge te soek”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hou op “om vir jou groot dinge te soek”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Barug—Jeremia se getroue sekretaris
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
  • Moenie ‘vir jou groot dinge soek’ nie
    God se woord vir ons deur Jeremia
  • Die regte roete moet nou gekies word
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1980
  • Bou sterk vriendskappe op voordat die einde kom
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Mei bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 44-48

Hou op “om vir jou groot dinge te soek”

45:2-5

Barug was waarskynlik ’n geleerde amptenaar in die koninklike huis. Alhoewel hy Jehovah aanbid het en Jeremia getrou gehelp het, het hy sy balans verloor. Hy het ‘groot dinge begin soek’, moontlik ’n hoër pos aan die koninklike hof of rykdom. Hy moes sy denke verander om die komende vernietiging van Jerusalem te oorleef.

Terwyl Barug vir Jeremia help, begin hy droom van rykdom en groter aansien
’n Tydlyn wys wanneer Jeremia begin profeteer het, wanneer Barug hom begin help het en wanneer Jerusalem vernietig is
    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel