29 Mei–4 Junie
JEREMIA 49-50
Lied 102 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah seën dié wat nederig is en straf dié wat verwaand is”: (10 min.)
Jer 50:4-7—’n Oorblyfsel van berouvolle en nederige Israeliete sou uit gevangenskap vrygelaat word en na Sion terugkeer
Jer 50:29-32—Babilon sou vernietig word omdat hulle verwaand teenoor Jehovah opgetree het (it-1-E 54)
Jer 50:38, 39—Babilon sou nooit weer bewoon word nie (jr 161 ¶15; w98 4/1 20 ¶20)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Jer 49:1, 2—Waarom is die Ammoniete deur Jehovah bestraf? (it-1-E 94 ¶6)
Jer 49:17, 18—Hoe het Edom soos Sodom en Gomorra geword, en hoekom? (jr 162 ¶18; ip-2 350 ¶6)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 50:1-10
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) T-32a—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) T-32—Bespreek “Iets om oor te dink”. Lê die grondslag vir die volgende besoek.
Toespraak: (6 min. of minder) w15 3/15 15-16—Tema: Waarom het ons publikasies in onlangse jare selde tipes en antitipes bespreek?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Haal eers die balk uit jou eie oog: (15 min.) Speel die video Haal eers die balk uit jou eie oog. Bespreek dan die volgende vrae: Hoe het die broer ’n trotse, kritiese gesindheid geopenbaar? Wat het hom gehelp om sy denkwyse te verander? Hoe het hy daarby baat gevind?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 13 ¶11-23
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 131 en gebed
a Pamflet Wat is die sleutel tot ’n gelukkige gesinslewe?