Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Oktober bl. 3
  • “Laat jou hart nie afwyk . . . nie”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Laat jou hart nie afwyk . . . nie”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe kan jy jou hart beskerm?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • Vasbeslote om Jehovah met ’n volkome hart te dien
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Betroubare leiding vir vandag se jongmense
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
  • Verkry ’n hart waarin Jehovah behae het
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Oktober bl. 3

SKATTE UIT GOD SE WOORD | SPREUKE 7-11

“Laat jou hart nie afwyk . . . nie”

’n Jong man kyk in die rigting van ’n onsedelike vrou se huis

Jehovah se standaarde kan ons beskerm. Maar om daarby baat te vind, moet ons dit in ons hart bewaar (Spr 7:3). Wanneer ’n kneg van Jehovah toelaat dat sy hart afwyk, kan hy maklik bedrieg word deur Satan se slinkse taktieke. Spreuke 7 beskryf ’n jong man wat toegelaat het dat sy hart hom bedrieg. Wat kan ons uit sy foute leer?

  • ’n Oog

    Gesig

    7:10

  • ’n Vrou vat aan ’n man se arm

    Gevoel

    7:13

  • Brood en wyn

    Smaak

    7:14

  • Bottels parfuum

    Reuk

    7:17

  • ’n Vrou fluister in ’n man se oor

    Gehoor

    7:21

  • Satan probeer ons van Jehovah af weglok deur ons vyf sintuie te gebruik om ons te kry om by verkeerde dinge betrokke te raak

  • Wysheid en begrip sal ons help om te verstaan watter verpletterende gevolge verkeerde dade het en om ver van geestelike gevaar af weg te bly

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel