Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Oktober bl. 4
  • 17-​23 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 17-​23 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Oktober bl. 4

17-23 Oktober

SPREUKE 12-16

  • Lied 69 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wysheid is beter as goud”: (10 min.)

    • Spr 16:16, 17—’n Wyse persoon studeer God se Woord en pas dit toe (w07 7/15 8)

    • Spr 16:18, 19—’n Wyse persoon verwerp trots en hoogmoed (w07 7/15 8-9)

    • Spr 16:20-24—’n Wyse persoon gebruik sy spraak om ander te help (w07 7/15 9-10)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Spr 15:15—Hoe kan ons meer vreugde in die lewe vind? (g 11/13 16)

    • Spr 16:4—In watter sin het Jehovah die goddelose “vir sy voorneme gemaak”? (w07 5/15 18-19)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Spr 15:18–16:6

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Joh 11:11-14—Leer die waarheid aan ander. Nooi die persoon na die vergadering wat oor die naweek gehou word.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Ge 3:1-6; Ro 5:12 —Leer die waarheid aan ander. Nooi die persoon na die vergadering wat oor die naweek gehou word.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 191 ¶18-19—Nooi die student na die vergaderinge.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 117

  • “Hoe om goeie antwoorde te gee”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Word Jehovah se vriend—Berei jou antwoord voor. Nooi dan ’n paar kinders na die verhoog en vra hulle die volgende vrae: Watter vier dinge moet jy doen om ’n antwoord voor te berei? Hoekom kan ons bly wees, al word ons nie gevra om te antwoord nie?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 2 ¶23-34

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 102 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel