Velddiensvergaderinge
31 AUGUSTUS-6 SEPTEMBER
‘Onderwerp vir gesprekke’
1. Hoe sal jy dit by vandag se aanbod aanpas?
2. Waarom word dit nie op tydskrifdag beklemtoon nie?
7-13 SEPTEMBER
1. Waarom het mense die Skepping-boek nodig?
2. Hoe kan ons vandag tydskrifte versprei? (Kyk wAF87 1/3 bl. 18.)
14-20 SEPTEMBER
1. Toon hoe hoofstukke 17 en 18 van Skepping-boek goed by huidige ‘Onderwerp’ inskakel.
2. Watter aanhalings uit artikel “Verkondig vrylating” kan in aanbieding gebruik word?
21-27 SEPTEMBER
1. Waarom gewone en klein uitgawes van Skepping-boek in velddiens saam met jou dra?
2. Hoe sal jy Skepping-boek gebruik om ’n Bybelstudie te begin?
28 SEPTEMBER-4 OKTOBER
1. Gaan oor van ‘Onderwerp’ na huidige aanbod.
2. Wanneer sal dit miskien goed wees om intekeninge gedurende tydskrifwerk aan te bied?