Luister enige iemand na ons gebede?
“O Hoorder van gebed, alle soorte mense sal na u toe kom.” – Psalm 65:2.
Die Bybel sê vir ons die volgende:
Hoe om te bid. – Matteus 6:7-13.
God beantwoord opregte gebede. – Matteus 7:7, 8.
Om meer te leer, gaan na jw.org.
© 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania