Wie is die ware God?
“Jehovah is waarlik God. Hy is die lewende God.” – Jeremia 10:10.
Dink aan die volgende:
God het ’n naam. – Psalm 83:18.
Hy kommunikeer met mense. – 2 Timoteus 3:16, 17.
Hy wil ons help. – Psalm 145:18, 19.
Om meer te leer, gaan na jw.org.
© 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania