Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 217
  • Verkry Jehovah se vriendskap

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Verkry Jehovah se vriendskap
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Luister na die nuus van die Koninkryk
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Jehovah—Jou kennis of jou vriend?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
  • Kweek die beste vriendskap in die ganse heelal
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
  • Jehovah se heilige nasie
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 217

Lied 217

Verkry Jehovah se vriendskap

(Psalm 15:1, 2)

1. Wie mag,Jehovah God, u vriendskap nou verkry?

Wie mag as gas tot alle ewigheid in u tent bly?

Die man wat vol berou U wette moedig hou,

Wat in sy hart die waarheid spreek, wat almal kan vertrou.

Aan wie,Jehovah God,sal u u guns betoon?

Wie sal vandag met u op u groot,heil’ge berg kan woon?

Die man wat seën,nie skel;sy woorde tel dat niks sy naaste sal kwel.

(Refrein)

2. Wie mag,Jehovah God,vir ewig by u woon?

Wie word vandag deur u met vriendskap,guns en seën beloon?

Die man wat woord kan hou Al het dit hom berou,

Opreg in liefde wandel en met waarheid hom omvou.

Ons stel,Jehovah God,u vriendskap hoog op prys.

U Woord sit duidelik uiteen wat u van ons vereis.

Ons moet u wette hou en daarop bou om u as Vriend te be hou.

(Refrein)

3. By u,Jehovah God,wil ons vir ewig woon.

Met vrede ongekend sal u u gunsgenoot beloon.

Deur Je sus,onse Heer,Is rein aanbidding weer

Op aard’herstel.En nou wil menigtes u naam vereer.

Ons sal,o Soewerein,oor ons verhouding waak,

Want dis u kosbaar’vriendskap wat ons lewe sinvol maak.

Ons hou dus u gebod en put genot uit heil’ge diens aan ons

God.

(Refrein)

O God,mag niks ons skei.Ons wil u vriende bly.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel