Inhoudsopgawe
April 2013
© 2013 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. All rights reserved.
VOORBLADONDERWERP: ’n Oplossing vir gesinsgeweld 8-11
16 Kom vinnig by ons aanlyn inligting uit!
MEER AANLYN
TIENERS
JONGMENSE VRA . . .
Sê nou ek word afgeknou?
“Ek sal nooit vergeet wat hulle my alles genoem het of wat hulle vir my gesê het nie”, sê die 20-jarige Celine. “Hulle het my nutteloos, ongelief en niks werd laat voel. Ek sou dit verkies het as hulle eerder vir my ’n blou oog gegee het.” Hierdie aanlyn artikel beantwoord vrae soos: Waarom knou kinders ander af? Wie sal waarskynlik die afknouer se teikens word? Wat kan jy doen as jy afgeknou word?
(Kyk onder BYBELLERINGE/TIENERS)
KINDERS
Lees Bybelse prenteverhale. Gebruik die verskillende aktiwiteite om jou kinders te help om meer kennis in te neem van Bybelkarakters en sedelike beginsels.
(Kyk onder BYBELLERINGE/KINDERS)