Inhoudsopgawe
Julie 2009
Depressie—Hulp vir lyers
Miljoene word geraak deur depressie. Is daar doeltreffende geneesmiddels?
4 Depressie—Hoe om dit te behandel
6 Hulp van ‘die God van vertroosting’
10 Is dit ontwerp? Die energiebesparende koffervis
14 Die luilekker lewe van ’n luidier
17 Albarracín—’n Baie besondere “arendsnes”
20 Tabàky—Hout as ’n skoonheidsbehandeling
21 Wil jy dalk in ’n riksja ry?
24 Jongmense vra Waarom is ek bang om oor my geloof te praat?
Wees veilig wanneer jy bestuur 11
Hier is ’n paar praktiese wenke om probleme te voorkom wanneer jy bestuur.
Is dit verkeerd om van godsdiens te verander? 28
Is die godsdiens wat jy by geboorte ontvang het die regte godsdiens? Sê nou jou antwoord is nee?