Inhoudsopgawe
Augustus 2008
Aardverwarming—Verkeer ons planeet in gevaar?
Ons hoor al hoe meer mediaberigte wat sê dat tensy ons nou optree, aardverwarming groot klimaatsveranderinge kan veroorsaak met potensieel rampspoedige gevolge vir ons en vir die omgewing. Moet ons bekommerd wees? Beskou die bewyse.
4 Word die planeet Aarde bedreig?
8 Die aarde se toekoms—In wie se hande?
22 Die gehuil van ’n babagorilla
29 “Dankie vir julle groot liefde vir mense”
32 ’n Gids om jou deur die treurproses te lei
Liefde kragtiger as ’n orkaan! 16
Lees oor hoe mense deur natuurrampe geraak is—nie uit die oogpunt van die slagoffers nie, maar uit die oogpunt van die noodlenigingswerkers wat alles in hulle vermoë gedoen het om te help.
Moet God deur middel van beelde aanbid word? 20
Miljoene mense vereer beelde en ikone as deel van hulle aanbidding. Hoe beskou die Skepper hierdie gebruike?
[Prent op bladsy 2]
Droogte in Australië
[Prent op bladsy 2]
Oorstromings in Toewaloe
[Foto-erkennings op bladsy 2]
VOORBLAD: © Ingrid Visser/SeaPics.com; bladsy 2: Australië: Photo by Jonathan Wood/Getty Images; Toewaloe: Gary Braasch/ZUMA Press